Jul 24, 2026 | Algemene nuus, Kultuurnuus
Welgemeend Augustus Maand van Kuns is ‘n lewendige, maandlange program van aktiwiteite by die historiese Welgemeend-herehuis in Tuine, Kaapstad. Die program word geanker deur ‘n saamgestelde uitstalling van moderne en kontemporêre kunswerke uit die...
Jul 24, 2026 | Algemene nuus, Kultuurnuus
Dis weer tyd vir Sterrejag, die grootste talentkompetisie op ons skoolkalender! Het jy ‘n besondere talent? Skryf in en staan ‘n kans om fantastiese pryse te wen! 🗓️ Inskrywings: 21–24 Julie 📍 Skryf jou naam op die inskrywingslys voor juffrou Nimmo se...
Jun 26, 2026 | Kultuurnuus
Hoërskool Jan van Riebeeck is baie opgewonde om weereens die TAFELBERG KOORFEES aan te bied. Kom geniet om 18:00 op Maandagaand, 3 Augustus, ‘n aand van uitnemende koorsang in Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolsaal. Die kore van Laerskool Jan van Riebeeck,...
Jun 26, 2026 | Kultuurnuus
Ons is baie opgewonde oor die JanArte Eisteddfod, wat volgende kwartaal vanaf 3 tot 7 Augustus plaasvind. Tydens hierdie viering van die kunste bied ons aan JvR-leerlinge en leerlinge van ’n verskeidenheid ander skole ’n veilige opvoeringsplatform, waartydens...
Jun 12, 2026 | Kultuurnuus
Daar is eerskomende Dinsdagmiddag, 16 Junie, vanaf 14:00 tot 16:30, ‘n gesamentlike koor-en orkesoefening in die skoolsaal. Hierdie oefening is die enigste geleentheid vir die koor en orkes om hul gekombineerde items vir ons toer te oefen, en is daarom van die...
Jun 12, 2026 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Baie gelyk aan die Cathy Gravell (fluit), wat gekies is as een van 26 Wes-Kaapse verteenwoordigers in die Nasionale Hubert van der Spuy Musiekkompetisie.