Mei 8, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Jan van Riebeeck se skaakspan het teen Garlandale High School op Maandag, 4 Mei 2026, gespeel. Hulle het 5-1 gewen. Die span was: Aiden Kruger (Kaptein), Kyle Meissenheimer, Emma Snijders, Sebastian Maree, Adriaan Bredenkamp en Nico Botes.
Mei 8, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Kyle Meissenheimer het gedurende die naweek van 2 en 3 Mei aan die 2026 Wes-Kaap Hoërskole Individuele Skaak Kampioenskappe deelgeneem. Hy het in die o.15 seuns-katgegorie deelgeneem en het ‘n uitstekende vierde plek uit 84 spelers in hierdie provinsiale kompetisie...
Apr 16, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Die span het uitstekend gevaar tydens die wedren wat op Saterdag, 11 April, by Bethlehem Plaas in die Banhoek plaasgevind het. Hier volg die ryers se besonderse uitslae: Cara Swanepoel behaal ’n puik 4de plek in die dames 17-afdeling. Die eerste vier meisies was baie...
Apr 10, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Aiden Kruger en Kyle Meissenheimer was uitgenooi, nadat hul goed geplaas het in die eerste ronde, om in die volgende ronde van die CT Metro Schools Indivual Closed-toernooi wat op 7 en 8 Maart plaasgevind het, skaak te speel. Hierdie toernooi trek die beste...
Mar 20, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Ons het die kwartaal met ‘n hoogtepunt afgesluit Donderdag, 5 Maart, met 10 deelnemende skole by Herzlia. Omdat dit ’n groot interskolegala was, is daar nie individuele uitslae vir hierdie rondte gepubliseer nie. Die spanuitslae het egter soos volg gelyk: Ek wil...
Mar 20, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Ter voorbereiding vir die 2026-hokkieseisoen het ons o.16- en o.19 seuns- en dogtershokkiespanne aan die Cape Co-Ed Hokkiefees deelgeneem. Die leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en deurgaans goeie sportmansgees tot die einde toe getoon. ’n Spesiale...