Mar 20, 2026 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Baie geluk aan al ons sprekers wat die 9de Maart aan ons interne redenaarskompetisie deelgeneem het. Hier volg die uitslae: Juniors: Voorbereid 1ste Karu Rademeyer 2de Leah Lindeque 3de Elisabet Marais Seniors: Voorbereid 1ste Stella Bojé 2de Luca Zulch Seniors:...
Mar 20, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Donderdag, 26 Februarie, het ons swemspanne deelgeneem aan ’n tussenhoërskool-gala by Grootte Schuur. Die deelnemende skole was Pinelands, Vishoek, Bishops, Grootte Schuur, Herzlia, Jan van Riebeeck en die Duitse Skool. Uitslae Die seunspan was 4de en meisiespan 5de....
Mar 20, 2026 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Leerders het op 25 Februarie die JanKuns-klubwerkswinkel vir die 1ste kwartaal geniet. As deel van die Culemborg Market Square (1652, 1952, 2027) se artistieke navorsingsprojek het Brent Dahl en Jonathan Tang die kunswerkswinkel vir die JanKuns-leerders gefasiliteer....
Mar 2, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Ons binnehuisdogtershokkiespan het hul seisoen op ’n hoë noot afgesluit met ’n puik 3–0-oorwinning oor St Cyprians se negende span. Die dogters het vyf uit hul ses wedstryde gewen in die liga en sal volgende jaar in ’n hoër liga deelneem. Sewe uit die agt dogters het...
Feb 13, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Aiden Kruger en Kyle Meissenheimer het die naweek by HTS Oude Molen aan die WP District Central Schools Chess Individual Trials 2026 deelgeneem. Hierdie kompetisie bestaan uit 6 rondes wat op 7 en 8 Februarie 2026 plaasgevind het. Kyle Meissenheimer is tweede geplaas...
Feb 13, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Verlede Donderdag het ons swemspanne deelgeneem aan die jaarlikse Springfield‑gala, waar ’n totaal van ses skole in ’n sterk en mededingende veld meegeding het: Rondebosch B, Springfield, Settlers, Jan van Riebeeck, Milnerton B en Fairmont. Ons seuns het daarin...