Jan 16, 2026 | Algemene nuus
Ons werk met die ervare maatskappy “Venture Forth International”, wat al vir baie jare kampe vir talle skole aanbied met ’n uitstekende veiligheidsrekord. Hulle fassiliteerders is ervare en gekwalifiseerd. Skole wat hulle gebruik, getuig van herhaalde en gevestigde...
Jan 16, 2026 | Algemene nuus
Gedurende die kwartaal sal die skoolwinkeltye as volg wees: Maandae 14:00 – 15:00 Woensdae 07:00 – 07:45 Almal wat nuwe kouse wil koop (alle groottes), is nou beskikbaar.
Jan 16, 2026 | Algemene nuus
Alle GRAAD 8 tot 11-leerders wat vanjaar sport of kultuur prestasies buite skoolverband behaal het in aktiwiteite wat nie by die Hoërskool Jan van Riebeeck aangebied word nie, moet asseblief die onderstaande skakel teen Maandag, 19 Januarie 2026, voltooi om in...
Des 12, 2025 | Algemene nuus
Namate ons voorbereiding vir die aanvang van die nuwe skooljaar, wil ons graag duidelikheid gee oor die opdatering van ons WhatsApp-groepe. Die finale oorskakeling sal op Vrydag, 9 Januarie 2026 plaasvind. Graadgroepe se name word outomaties aangepas na die nuwe jaar...
Des 12, 2025 | Algemene nuus
Die skoolwinkel sal in die nuwe jaar op die volgende tye oop wees: Maandag, 12 Januarie 2026 12:00 – 14:00 Slegs graad 9-12 Dinsdag, 13 Januarie 2026 06:00 – 08:00 Graad 8’s en nuwe leerders (Ons gaan slegs die sokkies gedurende hierdie tyd by die...
Des 12, 2025 | Algemene nuus
Dogters mag gedurende Kwartaal 1 van 2026 steeds die wit-en-goud geruite skoolsokkies dra as ’n laaste toegewing in ons oorgangfase. Ons versoek egter dat die vlootblou skoolsokkies vroeg in Kwartaal 1 aangekoop word, aangesien die wit-en-goud sokkies vanaf Kwartaal 2...