Des 12, 2025 | Algemene nuus
Neem asseblief kennis van die verandering in ons voorkomsreëls, soos goedgekeur deur die beheerliggaam op 2 Desember 2025. Die haarreeëls vir dogters en seuns word hiermee dus gestandaardiseer. Geen leerder doen voortaan meer aansoek vir enige afwykings van die...
Des 12, 2025 | Algemene nuus
Dis ’n groot plesier om hierdie heerlike personeelresepteboek aan u bekend te stel – ’n versameling disse wat nie net uit ons kombuise kom nie, maar uit die harte van ons personeel. Dié resepteboek is ’n kleurvolle mengsel van familietradisies, geheime...
Des 11, 2025 | Algemene nuus
Ons is baie trots op die uitstekende uitslae wat die volgende Hoërskool Jan van Riebeeck-musiekleerders in die UNISA teorie-eksamens en die Trinity College praktiese eksamens behaal het: Stella Zulch Trinity Graad 2 Tromstel – Lof 95% Willem Burger ...
Des 5, 2025 | Algemene nuus
“99 red balloons floating in the summer sky” … Daar is weer liefde in die lug : Valentynsdans 2026! Merk die datum: 12 Februarie 2026 Kaartjies beloop R 120 per leerders en R 220 vir buite-metgeselle en is binnekort op Karri beskikbaar. Aan ons ouers...
Nov 28, 2025 | Algemene nuus
Geagte Graad 12-ouer/s Die tyd het nou aangebreek, en dit is amper die finale jaar. Baie geluk! Ons aanvaar dat alle graad 12-leerders ‘n ID-dokument / kaart het vir die registrasie van die Nasionale Senior Sertifikaat. Gebruik dus die blaaskans om die nodige...
Nov 28, 2025 | Algemene nuus
Alle GRAAD 8 tot 11-leerders wat vanjaar sport of kultuur prestasies buite skoolverband behaal het in aktiwiteite wat nie by die Hoërskool Jan van Riebeeck aangebied word nie, moet asseblief die onderstaande skakel teen Maandag 12 Januarie 2026 voltooi om in...