Kennisgewing aan ouers

Ouers neem asseblief kennis dat die skool ’n nuwe 5 jaar kontrak met Tytec gesluit het vir 4 kopieermasjiene, met goedkeuring van die WKOD. Dit is reeds deur die SBL en die ouers goedgekeur in die 2026 begroting wat verlede jaar voorgelê is.

Graad 8-11 2025 Prysuitdeling

Ons jaarlikse graad 8-11 prysuitdelingseremonie vir 2025 se prestasies vind vanjaar op Woensdag, 28 Januarie 2026, om 18:00-21:00 in die skoolsaal plaas. Hierdie geleentheid is ‘n verpligte funksie vir die hele skool en alle leerders moet dit bywoon. Indien u...

Redenaars 2026

Beste Bekkiges. Die temas vir die 2026 ATKV-Redenaars is bekend! Kom neem jou standpunt in deur NOU al te begin dink, bronne bymekaar te maak en aan jou oorredende toespraak te skryf! Volg gerus die skakel na die deelnemersgids om te sien hoe só ‘n toespraak...
Raak deel van ons tydkapsule in die Rooiplein!

Raak deel van ons tydkapsule in die Rooiplein!

Ons nooi elke gesin, oudleerder, personeellid en vriend van Jan van Riebeeck uit om deel te word van ’n unieke en geskiedkundige projek: Ons eie tydkapsule in die Rooiplein! Teen R500 kan u ’n persoonlike houer (24cm x 17cm x 5cm) bekom wat u met spesiale items kan...
X