Sluitkassies 2026

Alle leerders moet asseblief die sluitkassies leegmaak aan die einde van die kwartaal. Ons gaan nie nou weer KARRI-lyste laai nie. Leerders kan eerder begin 2026 direk by Nicky Hattingh bespreek, waarna ons ’n KARRI lys sal laai vir betaling. Beperkte aantal...

Sivviesdag met ‘n verskil

Volgende Dinsdag, 25 November, kan ons Jan van Riebeeckers trots hulle interhuiskleure – goud, wit of blou – vir slegs R10 dra! Al die fondse gaan direk na leerder-gedrewe omgeeprojekte waarmee leerders graag ‘n verskil in ander se lewens wil maak. Kom kleurvol...

Matriek 2025 gooi hul skoene agterna!

Getrou aan die tradisie, nooi ons ons matrieks uit om na hul laaste Afrikaansvraestel volgende Vrydag, 21 November, hul skoolskoene, skryfbehoeftes, sakrekenaars, skoolklere, sportklere en sporttoerusting te skenk. Dit is natuurlik vrywillig. Hierdie inisiatief maak...
Groepfotobestellings 2025

Groepfotobestellings 2025

Die groepfoto’s is nou beskikbaar om te bestel. Plaas asb u bestelling teen 4 November 2025! Vind hieronder die skakel om vanjaar se groepfoto’s te bestel. https://forms.gle/YthH78kgRmvgzoKS9 Indien u eers na die foto’s wil loer, hier is die skakel...

Tussentydse Beheerliggaamverkiesing

Ons het slegs een nominasie ontvang vir die ouerverteenwoordigerposisie wat tans in die beheerliggaam bestaan en daarom sal daar nie ’n tussentydse verkiesing plaasvind nie. Baie geluk aan mnr. Merwe Scholtz wat die nuwe ouerverteenwoordiger op ons JvR-beheerliggaam...
X