Okt 17, 2025 | Algemene nuus
Die skoolwinkel sal vanaf Maandag, 20 Oktober, gesluit wees ter voorbereiding vir die 2026 graad 8-afsprake. Indien u dringend ’n item wil aankoop, kan u vir Sanette of Roelene kontak om reëlings te tref vir die afhaal daarvan nadat u betaling ontvang is. Sanette: 084...
Okt 3, 2025 | Algemene nuus
Ons tel opgewonde die dae af na ons ongelooflike markdag! Hierdie jaar gaan ons elke graad nóg meer betrek om deel van die dag te wees en om saam te werk om die dag ‘n groot sukses te maak. Elke graad sal verantwoordelik wees vir ‘n stalletjie, wat...
Okt 3, 2025 | Algemene nuus
Dit spyt my om u mee te deel dat ons huidige beheerliggaamvoorsitter, mnr. Kees Snijders, die besluit geneem het om te bedank. Ek respekteer egter sy besluit ten volle en wil hom graag namens die hele skoolgemeenskap bedank vir die ongelooflike rol wat hy die afgelope...
Okt 3, 2025 | Algemene nuus
Die Somer is hier – Dis tyd om te sokkie! Die Graad 10-groep bied aan: SON, SEE, SAND … SKUIM!! Jip, jy’t reg gehoor -SKUIMsokkie! Merk die datum: 23 Oktober 2025 Tyd: 18:00-22:00 Drag: Strand “cover-up” Kaartjies NOU beskikbaar op Karri...
Sep 26, 2025 | Algemene nuus
Van ’n kraakvetjie op die kole tot ’n sappige steak of ’n geurige sosatie – ons het dit vir jou! Oudleerder Albie Carstens en ons vriende van Cartol het 2 unieke braaipakke vir ons saamgestel om fondse vir die 2026 wintertoere in te samel: Braaipak 1 – R120 * 200g...
Sep 26, 2025 | Algemene nuus
Matrieks Voor jy jou oë uitvee, skryf jy jou laaste eksamen, eet jy jou laaste pousetoebie en waai jy geklee in wit die skool vaarwel. Witrokdag is om die draai! Ons weet julle is voos na die Rekordeksamen daarom haal ons die dinkwerk uit Witrokdag! Plaas jou...