Graadkampe 2026

Volg die skakel vir ‘n belangrike skrywe oor ons 2026-graadkampe vir u aandag. https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2025/09/JVR_GRAADKAMPE_2026.pdf  

Kunsmatige Intelligensie-kursus

U is welkom om u kind vir hierdie insiggewende kursus in te skryf – dit help hul hoe om die wêreld van KI (AI) op ‘n etiese en dinamiese manier aan te durf. Volg die skakel vir die...
Olyfboom skenkings

Olyfboom skenkings

Stel jou ’n kampus voor waar netjiese en eenderse potte in ’n elegante ritme van groen staan: elke boom ’n lewende simbool van ons 100 jaar, ’n koel skaduplek vir leer, ’n toonbeeld van biodiversiteit en ’n bron van trots vir ons gemeenskap. Deur bome in potte te...
Ondersteunersdrag

Ondersteunersdrag

Die skool se nuwe ondersteunersdrag (sokkies, oorbelle, hemp en pet) is nou aanlyn beskikbaar. Volg asseblief die volgende skakel om jou bestelling te plaas. https://legacywear.co.za/product-category/hoerskool-jan-van-riebeeck/ Dit word by jou huis...
Personeel se parkeerplekke

Personeel se parkeerplekke

U sou sien dat daar nou geverfde nommers by elke parkering bo in die parkeerarea by Hoërskool Jan van Riebeeck is. Daar is ’n parkeerplek aan elke personeellid toegwys en ons versoek u vriendelik om nie tussen 6:00 en 17:00 bedags op hierdie parkeerplekke stil te hou...

Slim eet = Slim skryf

Het jy geweet dat jou kos jou gedurende ‘n toetsreek kan help? PVM het vir ons leerders ‘n dokument saamgestel met inligting oor kosse wat hulle kan help met fokus gedurende die toetsreeks. Hierdie dokument sluit idees vir maaltye asook peuselhappies...
X