Sep 9, 2019 | Kultuurnuus
Verskeie Jan van Riebeeckers het aan die pas afgelope Kaapse Afrikaanse Eisteddfod se sangafadeling deelgeneem en baie goed presteer: Claudia Stipp Afrikaanse woorde: 82% Lof Eie Keuse: 82% Lof Musical: 95% Goue diploma Phillip Herbst Volkswysie: 88% Lof++ Eie Keuse:...
Sep 9, 2019 | Algemene nuus
Lené Vorster (graad 9) is onlangs aangewys as die nasionale wenner van die Taalbond se Tweetaligheidseksamen in die junior afdeling. Dit is werklik ‘n besonderse prestasie! Sy volg in die voetspore van Theodore Pauw (matriek 2018) wat in 2018 die senior afdeling gewen...
Sep 9, 2019 | Akademiese nuus, Uitsonderlike prestasies
Emil van der Walt se bynaam is nie verniet “Wiskunde” nie! Hy was gedurende die Julie-vakansie vir die derde agtereenvolgende jaar deel van die SA-span wat ons land tydens die jaarlikse Internasionale Wiskunde Olimpiade verteenwoordig het. Ons span het vier brons...