Splinternuwe musiekskool by JvR!

Splinternuwe musiekskool by JvR!

Dit is met groot opwinding dat Jan van Riebeeck kan aankondig dat ons hierdie jaar met ‘n splinternuwe buitemuurse musiekskool begin! Die langtermyndoelwit is om ‘n simfonieseorkes by die skool te skep wat ‘n gevestigde kulturele entiteit van die...
2019 Jaarboek

2019 Jaarboek

Ons wens al ons leerders, ouers, personeel en die res van die Jan van Riebeeck-gemeenskap ‘n wonderlike en geseënde Kersfees en nuwe jaar toe. U kan op u eie tyd na die jaar se hoogtepunte gaan loer wat in ons jaarboek vervat is. Dis ‘n mooi herinnering...
Opedag 2020

Opedag 2020

Woon gerus ons Opedag op 25 Februarie 2020 by. Als wat jy nodig het om te weet oms ons jou #1 keuse te maak!
X