Graffiti-Portret werkswinkel deur Kilmany Jo-Liversage

Alle leerlinge wat deelneem aan die Graffiti-Portret werkswinkel op Saterdag, 2 Augustus vanaf 14:00 tot 17:00 moet asseblief voor 15 Julie op Karri betaal. Die kostes vir die werkwinkel is R250 per leerling. Die kostes sluit die materiale vir die werkswinkel in. Die...
Macbeth optrede: 23 Mei 2025

Macbeth optrede: 23 Mei 2025

‘n Groep Jan van Riebeeckers waag hulle hand aan Shakespeare se ‘Macbeth’, onder leiding van Nayla Walker in graad 11, op 23 Mei om 19:00 by die Homecoming Centre. Kaartjies is beskikbaar op Computicket. Dit is Macbeth met ‘n ‘Western...

Debat

Ons debat seisoen het uiteindelik met ‘n groot knal afgeskop en kwartaal 2 gaan ‘n bedrywige tyd vir die debat leerders wees. ATKV-debat Op 16 Mei neem ons spanne aan die jaarlikse ATKV debatskompetisie deel en ons wens ons 3 spanne alle sterkte toe. Daar...

Shakespeare Schools Festival

Ons is opgewonde om hierdie jaar aan die Shakespeare Schools Festival deel te neem. Hierdie groep voer, onder die leiding van Nayla Walker (‘n graad 11-leerder), Macbeth op met ‘n ‘Southern twist’. Hoërskool Jan van Riebeeck tree Vrydag, 23 Mei...

Insameling vir kunsklas

Ons vra ouers om asseblief ou koerante vir die kuns klas te gee. Lewer asseblief die koertante af by die kantoor. Ons dal dit grootliks waardeer. 
X