Mar 28, 2025 | Kultuurnuus
Besprekings vir ons musiekblyspel, R & J – Love beyond the stars, is NOU OOP! Moenie ons Jan van Riebeeckers in hierdie besondere produksie misloop nie! 13-16 April 2025 Bespreek hier:...
Mar 27, 2025 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
JanKUNS-leerlinge was op ‘n opwindende gallery uitstappie by Everard Read en CIRCA gallery op Woensdag, 26 Maart. Die leerlinge het die kans gehad om die solo uitstallings van kunstenaars Sanelle Agenbach en Tafadzwa Tega te sien.
Mar 14, 2025 | Kultuurnuus
Stel jy belang in ‘public speaking’? Dit is die Engelse weergawe van redenaars en bied vir leerders ‘n platform om hul praatvaardighede en selfvertroue in Engels te verskerp. Om jouself goed oor te dra en met selfvertroue voor ‘n gehoor te kan...
Mar 13, 2025 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Baie geluk, aan ons bekkige redenaars wat op die 10de Maart ‘n hond uit ‘n bos gepraat het! Hiermee volg die uitslae van vanjaar se redenaarskompetisie: Juniors (voorbereid): 1ste: Isabella Marais 2de: Karu Rademeyer Juniors (onvoorbereid): 1ste: Emma...
Feb 21, 2025 | Kultuurnuus
Ons Kuns en Ontwerp Juffrou, Sophia van Wyk neem deel aan die Cape Town Art Fair by die CTICC vanaf 21 tot 23 Februarie. Haar drie kunswerke word gewys by Kalashnikovv Gallery, uitstalruimte D11.
Feb 21, 2025 | Kultuurnuus
Hiermee net ‘n vriendelike herinnering dat ons Interne redenaars-kompetisie Maandag, 10 Maart, om 15:00 in meneer Rademeyer se klas afskop. Ons sal stiptelik 15:00 met ons voorbereide toesprake afskop gevolg deur ons onvoorbereide afdeling. Alle leerders wat aan...