Jong koorklanke weerklink wéér

Jong koorklanke weerklink wéér

Nege skoolkore vier Taalmonument se 50ste op hoë noot. Ná ’n paar jaar se stilte keer die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se geliefde skoolkoorfees terug na Paarlberg. Op DONDERDAG, 2 OKTOBER 2025, gaan nege talentvolle kore van agt skole die Amfiteater laat...

JvR Kunstefees

Hoërskool Jan van Riebeeck bied vanaf 5 tot 8 Augustus, in samehang met ons Kultuurweek, ‘n Kunsfees/Eisteddfod aan. Hierdie fees sluit Musiek (Instrumentaal en Vokaal), Voordrag en Toneel, Visuele Kuns, Fotografie en Kreatiewe Skryfwerk in. Spesialiste in...

Tafelberg Koorfees

Ons Kultuurweek volgende kwartaal skop Maandagaand, 4 Augustus, om 18:00 met die Tafelberg Koorfees af. Hierdie opwindende geleentheid sal in ons skoolsaal plaasvind. Die deelnemende kore is as volg: Laerskool Excelsior, Laerskool Courtrai, Laerskool Fanie Theron,...

DEBAT

In kwartaal 3 gaan die debatspanne weer verskeie geleenthede kry om aan debat deel te neem. Ons eerste kompetisie is teen Hoërskool Stellenbosch by die JVR/Stellenbosch Kultuurdag op Vrydag, 1 Augustus, te Stellenbosch. Een senior- en een juniorspan sal teen die...

Insameling vir Kunsklas

Indien ouers enige skoon handoeke en/of lappe het wat ons in die kunsklas kan gebruik, sal ons dit baie waardeer. Lewer hierdie items asseblief by ontvangs af.
X