Bergfietsuitslae: 11 April 2026

Die span het uitstekend gevaar tydens die wedren wat op Saterdag, 11 April, by Bethlehem Plaas in die Banhoek plaasgevind het. Hier volg die ryers se besonderse uitslae: Cara Swanepoel behaal ’n puik 4de plek in die dames 17-afdeling. Die eerste vier meisies was baie...
Skaak: 7 & 8 Maart 2026

Skaak: 7 & 8 Maart 2026

Aiden Kruger en Kyle Meissenheimer was uitgenooi, nadat hul goed geplaas het in die eerste ronde, om in die volgende ronde van die CT Metro Schools Indivual Closed-toernooi wat op 7 en 8 Maart plaasgevind het, skaak te speel.  Hierdie toernooi trek die beste...
Netbalwedstryde: Stellenberg

Netbalwedstryde: Stellenberg

Dit was ’n uitdagende begin van die seisoen vir ons netbalspelers, maar ons is uiters trots op die uitstekende span­gees wat deur al die spelers, op en van die baan af, getoon is. Om teen ’n toonaangewende netbalskool mee te ding en nooit tou op te gooi nie, was ’n...
Laaste swemgala van die kwartaal

Laaste swemgala van die kwartaal

Ons het die kwartaal met ‘n hoogtepunt afgesluit Donderdag, 5 Maart, met 10 deelnemende skole by Herzlia. Omdat dit ’n groot interskolegala was, is daar nie individuele uitslae vir hierdie rondte gepubliseer nie. Die spanuitslae het egter soos volg gelyk: Ek wil...

Cape Co-Ed Fees

Ter voorbereiding vir die 2026-hokkieseisoen het ons o.16- en o.19 seuns- en dogtershokkiespanne aan die Cape Co-Ed Hokkiefees deelgeneem. Die leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en deurgaans goeie sportmansgees tot die einde toe getoon. ’n Spesiale...

Swem: Donderdag 26 Februarie

Donderdag, 26 Februarie, het ons swemspanne deelgeneem aan ’n tussenhoërskool-gala by Grootte Schuur. Die deelnemende skole was Pinelands, Vishoek, Bishops, Grootte Schuur, Herzlia, Jan van Riebeeck en die Duitse Skool. Uitslae Die seunspan was 4de en meisiespan 5de....
X