Apr 10, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Aiden Kruger en Kyle Meissenheimer was uitgenooi, nadat hul goed geplaas het in die eerste ronde, om in die volgende ronde van die CT Metro Schools Indivual Closed-toernooi wat op 7 en 8 Maart plaasgevind het, skaak te speel. Hierdie toernooi trek die beste...
Mar 20, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Ons het die kwartaal met ‘n hoogtepunt afgesluit Donderdag, 5 Maart, met 10 deelnemende skole by Herzlia. Omdat dit ’n groot interskolegala was, is daar nie individuele uitslae vir hierdie rondte gepubliseer nie. Die spanuitslae het egter soos volg gelyk: Ek wil...
Mar 20, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Ter voorbereiding vir die 2026-hokkieseisoen het ons o.16- en o.19 seuns- en dogtershokkiespanne aan die Cape Co-Ed Hokkiefees deelgeneem. Die leerders het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en deurgaans goeie sportmansgees tot die einde toe getoon. ’n Spesiale...
Mar 20, 2026 | Sportnuus, Uitsonderlike prestasies
Donderdag, 26 Februarie, het ons swemspanne deelgeneem aan ’n tussenhoërskool-gala by Grootte Schuur. Die deelnemende skole was Pinelands, Vishoek, Bishops, Grootte Schuur, Herzlia, Jan van Riebeeck en die Duitse Skool. Uitslae Die seunspan was 4de en meisiespan 5de....