Fietsry: Kaapstad Fietstoer

Op Sondag, 8 Maart, gaan Altus van Niekerk, Cara Swanepoel en Johan Symington die vol lengte Kaapstad Fietstoer ry. Werner Seraphim gaan die 42km aanpak. Ons wil hulle en ook al die ander ouers en lede van die Jan van Riebeeck gemeenskap wat gaan deelneem, sterkte...
Hokkie:Binnehuis dogters

Hokkie:Binnehuis dogters

Ons binnehuisdogtershokkiespan het hul seisoen op ’n hoë noot afgesluit met ’n puik 3–0-oorwinning oor St Cyprians se negende span. Die dogters het vyf uit hul ses wedstryde gewen in die liga en sal volgende jaar in ’n hoër liga deelneem. Sewe uit die agt dogters het...

Oefentye vir wintersportkodes

Baie van ons leerders is tans besig om hul somersportseisoen af te sluit en geleidelik oor te skuif na die winterkodes. Ons wil graag beklemtoon dat somerkodes steeds voorkeur geniet tot alle verpligtinge, wedstryde en galas volledig afgehandel is. Ons is bewus...

Tenniswedstryde: 23-26 Februarie

Ons wedstryde vir volgende week lyk soos volg: Maandag 23 Feb: 2de seuns vs Kampsbaai (TUIS) 3de seuns vs Wynberg (TUIS) Dinsdag 24 Feb 1ste dogters vs St. Cyprians (TUIS) 2de dogters vs Rustenburg(TUIS) 3de dogters vs Vishoek (WEG) Donderdag 26 Feb 1ste seuns vs SACS...
Skaaknuus

Skaaknuus

Aiden Kruger en Kyle Meissenheimer het die naweek by HTS Oude Molen aan die WP District Central Schools Chess Individual Trials 2026 deelgeneem. Hierdie kompetisie bestaan uit 6 rondes wat op 7 en 8 Februarie 2026 plaasgevind het. Kyle Meissenheimer is tweede geplaas...

Swemuitslae: 6 Februarie

Verlede Donderdag het ons swemspanne deelgeneem aan die jaarlikse Springfield‑gala, waar ’n totaal van ses skole in ’n sterk en mededingende veld meegeding het: Rondebosch B, Springfield, Settlers, Jan van Riebeeck, Milnerton B en Fairmont. Ons seuns het daarin...
X