Dankie en Vooruitsigte vir Kwartaal 4

Dankie en Vooruitsigte vir Kwartaal 4

Met die afsluiting van Kwartaal 3, wil ons graag al ons ouers, afrigters, en leerders bedank vir hul toegewydheid en harde werk in ons sportprogram. Hierdie kwartaal het ons verskeie hoogtepunte beleef, met die grootste een ons oorwinning van Interskole. Die passie,...
Binnehuise-hokkie

Binnehuise-hokkie

Ons wil graag die uitstekende geleentheid van binnehuis-hokkie onder u aandag bring. Vir meer inligting en registrasie kan u die volgende skakel volg: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSe9WSdKH_Nyai1XeR77Wj2uul-rk7Dacn5os-EYVnwM-Wijhg/viewform Kontak gerus vir...

Sportprogram vanaf 26 Augustus.

Goeiedag ouers en mede Jan van Riebeeckers, Na ‘n fantastiese winterseisoen wil ons graag elke Jan van Riebeecker en ouer bedank vir julle tyd en waardevolle bydraes. Om 6 uit die 7 interskolebekers huis toe te bring, was ‘n ongelooflike prestasie, en ons...
Tiaan skiet nog ‘n kolskoot!

Tiaan skiet nog ‘n kolskoot!

Tiaan Joubert (gr. 8) is deel van AGA-WC (Africa Genesis Archery Western Cape). Hy het die afgelope naweek aan die interskole by Gene Louw deel geneem. Tiaan verbeter sy Bull’s Eye telling en skiet ‘n telling van 285. Hy behaal ‘n Silwer medalje vir hoërskool seuns....
X