Die oomblik is byna hier – groot atletiek vind volgende Vrydag, 7 Februarie, plaas! Ons kan nie wag om al ons talentvolle atlete op die baan te sien nie. Hierdie jaar het ons iets besonders om na uit te sien – Hoërskool Jan van Riebeeck is vir die eerste keer...
Ons is opgewonde om aan te kondig dat Hoërskool Jan van Riebeeck ‘n semi-borgskap met PVM Nutrition aangegaan het! Dit beteken dat ons leerders en hul ouers nou 17.5% afslag op PVM-produkte ontvang wanneer dit deur hul aanlyn platform bestel word. Aflewerings word...
By Hoërskool Jan van Riebeeck glo ons dat sukses op die sportveld begin met harde werk en toewyding, en dit begin reeds in die voorseisoen! Ons voorseisoenprogram vir rugby, netbal en hokkie is spesifiek ontwerp om spelers voor te berei vir die uitdagings van die...
Ons wil graag ons opregte dank uitspreek vir julle deelname en ondersteuning tydens die afgelope twee dae se atletiek. Die ongelooflike prestasies wat ons gesien het, vul ons met trots! Die volgende twee weke se sportoefeninge sal gefokus wees op voorbereiding vir die...
Die Atletiek Interhuisbyeenkoms vind op 27 en 28 November 2024 by die Boshoffveld plaas. Hier volg ‘n paar algemene reëlings: Leerders neem in hul onderskeie huise se kleure deel (De Goede Hoop: wit, Drommedaris: blou, De Reijger: goud / geel) deel. Woensdag, 27...
Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Hoërskool Jan van Riebeeck ‘n reeks atletiekklinieke aanbied saam met van die top atlete en afrigters in Suid-Afrika! Ons nooi enige belangstellende atlete om die reeks afrigtingsklinieke wat vir beide laerskool- en...