Assessering akkomodasies / konsessies

Alle voogde of ouers van graad 8-leerders wat in die laerskool van assessering akkommodasies / konsessies gebruik gemaak het, moet asseblief teen Vrydag, 20 Februarie, vir mev. Nimmo per e-pos by annelie.nimmo@janvanriebeeck.co.za daarvan in kennis stel. U moet...

Graad 8-tutorlesse

Hiermee word graad 8-leerders en ouers ingelig dat Wiskunde-tutorlesse elke Maandagoggend om 06:45 in Juffrou Steyn se klas aangebied word. Die sessies word gefasiliteer deur Mia Symington en Jan Karsten. Leerders word aangemoedig om hierdie waardevolle...

Assesseringsprogram: Kwartaal 1

Volg die skakel vir die  assesseringsprogram vir kwartaal 1: Graad 8-12. https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/02/Finale-Assesseringprogram-Kwartaal-1.pdf Let asseblief op die volgende belangrike punte: Graad 8: Afrikaans se voorbereide lees en opstel...

SAMO Wiskunde-olimpiade

Die landswye Wiskunde-olimpiade deur SAMF skop weer af. Koste: R45, betaalbaar op Karri voor 13 Februarie 2026. Die eerste ronde is op 12 Maart 2026.  Dit bestaan uit 20 veelkeuse-vrae en leerders het 1h om dit te voltooi. Die tweede ronde vind plaas op 14 Mei 2026 en...

Graad 12: Fisiese Wetenskappe (FW)

FW-matrieks en hul ouers word herinner dat daar elke Woensdagoggend verpligte akademiese klas van 07:00 – 07:45 in mev. Turkstra se klas is. E-pos gerus lize.turkstra@janvanriebeeck.co.za indien daar onduidelikheid is.

2025 Merietetoekennings

Alle graad 9-12 leerders, wat in 2025 gekwalifiseer het vir merietetoekennings, se sertifikate sal op Maandag 9 Februarie tydens die saalbyeenkoms aan hulle oorhandig word. Leerders wat sertifikate ontvang, moet asseblief netjies geklee wees soos vir ‘n...
X