Apr 10, 2026 | Kultuurnuus
Op Vrydag, 17 April, neem Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolkoor aan die CCNF-koorfees in die Kaapstadse Stadsaal deel. Kom geniet gerus hierdie wonderlike aand van koorsang saam met ons. Die konsert begin om 18:30 en kaartjies is aanlyn beskikbaar. (Logistiese...
Apr 10, 2026 | Kultuurnuus
Al Hoërskool Jan van Riebeeck leerders word uitgenooi om deel te neem aan die opwindende Vriende van Welgemeend en Boerneef-Kunsversameling beeldhou-kompetisie. Skryf vinnig in, want deelname is beperk! Volg die skakel vir die inligtingsboekie:...
Mar 20, 2026 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Baie geluk aan al ons sprekers wat die 9de Maart aan ons interne redenaarskompetisie deelgeneem het. Hier volg die uitslae: Juniors: Voorbereid 1ste Karu Rademeyer 2de Leah Lindeque 3de Elisabet Marais Seniors: Voorbereid 1ste Stella Bojé 2de Luca Zulch Seniors:...
Mar 20, 2026 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Leerders het op 25 Februarie die JanKuns-klubwerkswinkel vir die 1ste kwartaal geniet. As deel van die Culemborg Market Square (1652, 1952, 2027) se artistieke navorsingsprojek het Brent Dahl en Jonathan Tang die kunswerkswinkel vir die JanKuns-leerders gefasiliteer....
Mar 13, 2026 | Kultuurnuus
Die Hoërskool Jan van Riebeeck Skoolkoor en enkele soliste van die Welgemeend Skool vir Musiek neem op Sondagoggend, 22 Maart, om 10:00, deel aan ‘n Paassangdiens by die Tamboerskloof NG-kerk. Ons nooi u hartlik uit om die gees van Paasfees by hierdie spesiale...
Feb 5, 2026 | Akademiese nuus, Kultuurnuus
Ons is op soek na naaimasjien(e) en handgereedskap, soos handbore, draadsnyers en hammers vir die Ontwerpklas. Enige naalde, garing en materiaal sal ook waardeer word. As u moontlik skootrekenaars of tablette wat nog in werkende orde is het, sal ons dit ook kan...