Jan 30, 2026 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Alexia Olivier het in Desember 2025 aan ‘n Internasionale balletkompetisie in Barcelona deelgeneem. Sy was een van vier dansers van Suid-Afrika. Daar was ongeveer 600 deelnemers van regoor die wêreld. Behalwe dat dit ‘n ongelooflike ervaring en leerskool...
Jan 30, 2026 | Kultuurnuus
Daar sal volgende Saterdag, 7 Februarie, vanaf 9:00 tot 16:00, ‘n verpligte kooroefening in die skoolsaal wees om spanbou en die aanleer van nuwe stukke te bevorder. Heelwat opwindende optredes wag op ons koor, soos ‘n konsert met Francois van Coke op 6...
Jan 30, 2026 | Kultuurnuus
‘n Inligtingsaand vir die ouers van musiekleerders vind eerskomende Dinsdagaand, 3 Februarie, om 18:00 in die skoolsaal plaas. Ons gebruik hierdie geleentheid, wat nie langer as ‘n uur sal duur nie, om ‘n oorsig van die Welgemeend Skool van Musiek se...
Jan 23, 2026 | Algemene nuus, Kultuurnuus
Beste Bekkiges. Die temas vir die 2026 ATKV-Redenaars is bekend! Kom neem jou standpunt in deur NOU al te begin dink, bronne bymekaar te maak en aan jou oorredende toespraak te skryf! Volg gerus die skakel na die deelnemersgids om te sien hoe só ‘n toespraak...
Jan 16, 2026 | Kultuurnuus
Die nasionale POORT-skryfkompetisie sluit vanjaar op Maandag, 16 Februarie. Inskrywings kos R60 per stuk, en dit kan gedigte of prosa wees. Slegs graad 10 tot 12-leerders of leerders wat in 2025 in matriek was, kan deelneem. Enige navrae kan aan juffrou Raath gerig...
Des 12, 2025 | Kultuurnuus
Wie moet almal registreer in 2026? Neem asseblief kennis dat registrasie noodsaaklik is vir alle leerders/persone wat in 2026 musieklesse by die Welgemeend Skool vir Musiek gaan neem. Dit sluit dus huidige en voornemende musiekstudente in. Voltooi asseblief al...