Des 11, 2025 | Kultuurnuus, Uitsonderlike prestasies
Die volgende Hoërskool Jan van Riebeeck-leerders het uitmuntende prestasies in die Trinity College Rock & Pop-eksamens behaal: Stephan Malan Graad 5 Tromstel – Eervolle Vermelding: 85% Kai Allewell Graad 4 Tromstel – Lof: 89% Liam Botha Graad 5...
Nov 21, 2025 | Kultuurnuus
Hoërskool Jan van Riebeeck in samewerking met Alma Nel Drama-ateljee bied met trots aan: ‘n Laaste geskenk 📅 25 November 2025 🕕 18:00 📍 Skoolsaal 🎟️R50 (op Karri) Vier puik eksterne dramagroepe wys hul staal met vier unieke produksies – stories wat soms...
Sep 26, 2025 | Kultuurnuus
#JanTeater bied aan ons leerders en hele skoolgemeenskap die geleentheid om die baie gewilde Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat by Theatre on the Bay (in Kampsbaai) te gaan kyk wanneer Pieter Toerien & LAMTA vir ’n tweede seisoen hierdie trefferproduksie...
Sep 19, 2025 | Kultuurnuus
Graad 8 en 9-Skeppende Kuns leerders asook Visuele Kunste en Ontwerp leerders word uitgenooi na ‘n uitstappie na die Irma Stern Museum op Dinsdag, 30 September. Die uitstappie sal direk na skool plaasvind en leerders behoort net na 16:00 by die skool terug te...
Sep 12, 2025 | Kultuurnuus
U word hartlik uitgenooi na Hoërskool Jan van Riebeeck se graad 12-kunsuitstalling by Welgemeend. Die opening is op Sondag, 28 September en begin om 10:00. Die uitstalling is ook oop vir die publiek op Dinsdag, 30 September. R.S.V.P. asseblief teen 22 September by...
Sep 5, 2025 | Kultuurnuus
Ons skool het die wonderlike voorreg om op 20 September 2025 saam met oudleerder, Laurika Rauch, tydens dié trefferkonsert by die DHL-stadion in ‘n massakoor op te tree. Dit is ook Laurika Rauch se heel laaste optrede ooit! Ons het 150 kaartjies beskikbaar vir...