Rekke gekanselleer: 9 Februarie

Rekke vir Maandag is gekanselleer a.g.v die Mining Indaba. Ons skop egter ons #JanDraf-klub af – leerders wat wil saam draf, ontmoet om 15:00 in die parkeerterrein vir ’n 5 km-roete. Almal is welkom.

Swemnuus

Op Donderdag, 29 Januarie, het Hoërskool Jan van Riebeeck se swemspan aan die gala by die Duitse Skool van Kaapstad deelgeneem. Die skole wat deelgeneem het, was: SACS, Sans Souci, Pinelands, Rondebosch, die Duitse Skool, Jan van Riebeeck en Herzlia. Ons o.19 seuns...

Netbal: DNL-toernooi by Fairmont:

Ons eerstepan neem hierdie naweek aan die DNL-toernooi deel wat by Hoërskool Fairmont aangebied word. Ons nooi almal hartlik uit om die seisoen se openings­toernooi by te woon en ons span te ondersteun. Netbal van hoë gehalte kan verwag word, aangesien senior spanne...

Tuis swemgala Donderdag, 22 Januarie,

Ons was bevoorreg om vyf skole by ons individuele gala te verwelkom, dus was al die bane by tye vol wat ‘n heerlike gala atmosfeer geskep het.  Dit was ook lekker om ‘n swemmer vir elke item op die program die water in te stuur. Ons dogter span was 3de en...
Hokkiedogter begin 2026 met geskiedenis!

Hokkiedogter begin 2026 met geskiedenis!

Vir die heel eerste keer in Hoërskool Jan van Riebeeck se geskiedenis neem ons deel aan die WP Binnehuishokkieliga. Ons hokkiedogters het op 21 Januarie 2026 hul debuut in die 8ste liga gemaak — en wát ’n begin! ’n Puik 2–1 oorwinning teen St Cyprian’s. Baie geluk aan...
X