Southern City League Bergfietsbyeenkoms: Dinsdag 27 Januarie
Ons is trots om te deel dat Hoërskool Jan van Riebeeck op Dinsdag 27 Januarie die eerste bergfietsbyeenkoms van 2026 in die reeks aangebied het. Vier skole het deelgeneem: SACS, Wynberg, Reddam Constancia en ons eie Jan van Riebeeck. Ons span was: Altus van Niekerk –...Netbal Eerstespan
Op Woensdag, 21 Januarie, het 16 meisies aan die proewe vir die eerstespan deelgeneem. Met die ondersteuning van drie eksterne keurders is nege spelers vir die eerstespan vir die 2026-seisoen gekies. Baie geluk aan die volgende meisies met hul verkiesing tot die span....