JvR landloop-nuus

JvR landloop-nuus

Baie geluk aan die volgende Hoërskool Jan van Riebeeck-leerders wat gekies is vir die Tafelberg Sone-landloopspan wat op Saterdag, 16 Augustus 2025 gaan deelneem aan die Cape Metro Schools & Western Province Athletics landloop-kampioenskappe: Helene Greeff...

Alumni-uitnodiging: Kom speel saam!

Ons nooi graag ons oud-leerders uit om tydens Interskole deel te vorm van ‘n alumni-hokkie-, netbal- of rugbyspan! Kom meet kragte teen die Tiere se oud-skoliere en herleef die span-gees van vroeër jare. Indien jy belangstel om saam te speel, volg gerus hierdie...

Vakansie oefenprogram

Volg die onderskeie skakels vir hul vakansieprogramme. Hokkie Netbal Rugby Dis juis in hierdie tye waar jy interskole wen of verloor: Spelers wat tydens die vakansie aanhou werk, kom sterker terug. Die programme is spesiaal ontwerp vir spelers wat nie in die vakansie...

Vredenburg Sportdag

Na ‘n baie suksesvolle sportdag teen Curro Langebaan waar ons 14 wedstryde gespeel het, 11 gewen het, 1 gelykop gespeel het en slegs 2 verloor het, is ons ongelooflik trots op elke Jan van Riebeecker! Al was die weer nie in ons guns nie en moes ons ongelukkig ‘n...

Wintersporte skop af!

Met die laaste somerwedstryde en galas wat nou afgehandel word, is ons opgewonde om ons wintersportseisoen af te skop! Rugby en netbal begin sterk met deelname aan die Zebrafees in Piketberg oor twee weke, terwyl ons hokkiespanne voorberei vir vriendskaplike wedstryde...
Interskole Atletiek: 24 & 25 Februarie 2025

Interskole Atletiek: 24 & 25 Februarie 2025

Ons skop die jaarlikse interskole atletiek af met die 3000m-items op Maandag, 24 Februarie 2025 by Stellenbosch Hoërskool. 🚌 Busse vertrek om 11:00 en sal na afloop van die byeenkoms om 17:00 terugkeer. Dinsdagoggend, 25 Februarie 2025, sien ons uit na ‘n vroeë oggend...
X