Aksienetbal

Baie geluk aan drie van ons leerders wat ingesluit is in die Western Cape Coastal-netbalspanne! Bea Orffer – ingesluit in die o.19A-span Jana Olivier – ingesluit in die o.15A-span Michaan Naylor – ingesluit in die o.15B-span Ons is ongelooflik trots op...

Aksienetbalspanne 2026

Baie geluk aan drie van ons leerders wat ingesluit is in die 2026 Western Cape Coastal-netbalspanne! Bea Orffer – o.19A-span Jana Olivier – o.15A-span Michaan Naylor –  o.15B-span Ons is ongelooflik trots op julle!
JvR skitter in Bredasdorp!

JvR skitter in Bredasdorp!

Ons atlete het hul staal gewys tydens die Bredasdorp Top 10-byeenkoms. Teen die einde van die dag het Hoërskool Jan van Riebeeck 5de geëindig uit 80 spanne — ’n ongelooflike prestasie! Daarby het ons ook die afdeling vir kleiner skole (onder 600 leerders) gewen Hier...
Kwagga Top 10

Kwagga Top 10

Ons Hoërskool Jan van Riebeeck-atlete het weer eens hul merk gemaak met uitsonderlike vertonings by die Kwagga Top 10 Atletiekbyeenkoms! Vir die derde agtereenvolgende jaar is ons aangewys as die Beste Kleinskool . ’n Bewys van die toewyding, harde werk en...
JANkuns uitstappie

JANkuns uitstappie

JanKUNS-leerlinge was op ‘n opwindende gallery uitstappie by Everard Read en CIRCA gallery op Woensdag, 26 Maart. Die leerlinge het die kans gehad om die solo uitstallings van kunstenaars Sanelle Agenbach en Tafadzwa Tega te sien.
X