Swemnuus

Op Donderdag, 29 Januarie, het Hoërskool Jan van Riebeeck se swemspan aan die gala by die Duitse Skool van Kaapstad deelgeneem. Die skole wat deelgeneem het, was: SACS, Sans Souci, Pinelands, Rondebosch, die Duitse Skool, Jan van Riebeeck en Herzlia. Ons o.19 seuns...
Hokkiedogter begin 2026 met geskiedenis!

Hokkiedogter begin 2026 met geskiedenis!

Vir die heel eerste keer in Hoërskool Jan van Riebeeck se geskiedenis neem ons deel aan die WP Binnehuishokkieliga. Ons hokkiedogters het op 21 Januarie 2026 hul debuut in die 8ste liga gemaak — en wát ’n begin! ’n Puik 2–1 oorwinning teen St Cyprian’s. Baie geluk aan...
Trinity Rock & Pop uitslae 2025

Trinity Rock & Pop uitslae 2025

Die volgende Hoërskool Jan van Riebeeck-leerders het uitmuntende prestasies in die Trinity College Rock & Pop-eksamens behaal: Stephan Malan  Graad 5 Tromstel – Eervolle Vermelding: 85% Kai Allewell  Graad 4 Tromstel – Lof: 89% Liam Botha   Graad 5...
X