kry almal die geleentheid
om hulle eie passies te
ontdek en te bevorder.
Leerders word aangemoedig
om uit te styg, uit te blink
en uit te staan.
Proverto Olimpiade (Handelsvakke):
Neem asseblief kennis dat die tweede ronde van die Proverto-Olimpiade op...
Rekeningkunde: Graad 12
Daar is verpligte Rekeningkundelesse op Dinsdae-oggende vanaf 07:00 tot...
Ouerbesoeke: 22 Julie 2026
Volg die skakel om Woensdag, 22 Julie 2026, met u kind se onderwyser oor...
Fisiese Wetenskappe: Graad 12
Let asseblief daarop dat daar op Dinsdag, 23 Junie, en Woensdag, 24...
Graad 10: Addisionele akademiese sessies
Op Woensdag, 17 Junie, sal die graad 10-leerders tydens sessie 1 Wiskunde...
FAK Geskiedenis-olimpiade: 18 Junie
Die FAK Geskiedenis olimpiade word vanjaar op 18 Junie geskryf en is oop...
Vakkeuse-assesserings vir Graad 9-leerders – Maandag 1 Junie 2026
Alle Graad 9-leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck sal op Maandag, 1...
FINALE FINALE Junie eksamenrooster
As gevolg van Cambridge Vraestelle wat in ander dele van die wêreld...
Graad 12: Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)
Die departement het die NSS-eksamenrooster vir die jaar bekend gemaak....
SAMO Wiskunde ronde 2
Die volgende leerders het deurgedring na die tweede rondte van SAMO op 14...
Spelers na Wes-Kaap netbalproewe
Baie geluk aan ons netbalspelers wat deurgedring het na die finale ronde...
Skaak:ligawedstryde
Jan van Riebeeck se skaakspan het teen Garlandale High School op Maandag,...
Skaak: Wes-Kaap Hoërskole Individuele Kampioenskappe
Kyle Meissenheimer het gedurende die naweek van 2 en 3 Mei aan die 2026...
Bergfietsuitslae: 11 April 2026
Die span het uitstekend gevaar tydens die wedren wat op Saterdag, 11...
Skaak: 7 & 8 Maart 2026
Aiden Kruger en Kyle Meissenheimer was uitgenooi, nadat hul goed geplaas...
Netbalwedstryde: Stellenberg
Dit was ’n uitdagende begin van die seisoen vir ons netbalspelers, maar...
Laaste swemgala van die kwartaal
Ons het die kwartaal met 'n hoogtepunt afgesluit Donderdag, 5 Maart,...
Cape Co-Ed Fees
Ter voorbereiding vir die 2026-hokkieseisoen het ons o.16- en o.19 seuns-...
Tafelberg Koorfees, Maandagaand 3 Augustus
Hoërskool Jan van Riebeeck is baie opgewonde om vroeg volgende kwartaal...
JanArte Eisteddfod diensbeurte
Ons is baie opgewonde oor die JanArte Eisteddfod, wat volgende kwartaal...
Koor-en Orkesoefening, 16 Junie
Daar is eerskomende Dinsdagmiddag, 16 Junie, vanaf 14:00 tot 16:30, 'n...
ATKV-redenaars
Vanjaar dring TWEE van ons leerders deur na die ATKV-redenaars semifinale...
Musiekkonsert: 13 Mei 2026
U word hartlik uitgenooi na ons musiekkonsert eerskomende Woendagaand om...
Massa-Reünie: Musiekaand
Kom geniet 'n onvergeetlike musiekaand gevul met talent, energie en...
CCNF-Kooroptrede
Op Vrydag, 17 April, neem Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolkoor aan die...
Vriende van Welgemeend en Boerneef-Kunsversameling beeldhoukompetisie
Al Hoërskool Jan van Riebeeck leerders word uitgenooi om deel te neem aan...
Redenaars redeneer dat die spoeg spat!
Baie geluk aan al ons sprekers wat die 9de Maart aan ons interne...
Getuigskrifte-Matrieks 2026
Getuigskrif-aansoekvorms word in die eerste week van die derde kwartaal...
Bloedskenk: 28 Julie
Op Dinsdag, 28 Julie 2026, het ons die derde bloedskenk geleentheid van...
Graadkampe 2027
Baie dankie aan al ons ouers en leerders wat die moeite gedoen het om die...
Sterrejag en Die Piesangskille: 5 Augustus
Dis weer tyd vir Sterrejag, die grootste talentkompetisie op ons...
Noodhulpkursus: 21 en 22 Augustus 2026
Ons jaarlikse basiese noodhulpkursus word op 21-22 Augustus 2026...
PlezierMarkt verskuif na 2027
Hoërskool Jan van Riebeeck wil graag ons gemeenskap, uitstallers, borge...
Meningspeiling terugvoer – Junie 2026
Aangeheg is volledige terugvoer vanaf die HSJvR-beheerliggaam omtrent die...
Twee Oseane Akwarium
Die Inleiding tot Mariene Wetenskap-kursus is vir Graad 8- en 9-leerders...
Moordraaiselaand 2026
Die gewilde Moordraaisel-aand is terug! Die Rasieleiers is opgewonde om...
Dagboek
Kies kategorie:
Alle Kategorieë
Alle Kategorieë
Akademie
Algemeen
Kultuur
Sport
Ons Borge: