Proverto Olimpiade (Handelsvakke):

Neem asseblief kennis dat die tweede ronde van die Proverto-Olimpiade op...

Rekeningkunde: Graad 12

Daar is verpligte Rekeningkundelesse op Dinsdae-oggende vanaf 07:00 tot...

Ouerbesoeke: 22 Julie 2026

Volg die skakel om Woensdag, 22 Julie 2026, met u kind se onderwyser oor...

Fisiese Wetenskappe: Graad 12

Let asseblief daarop dat daar op Dinsdag, 23 Junie, en Woensdag, 24...

Graad 10: Addisionele akademiese sessies

Op Woensdag, 17 Junie, sal die graad 10-leerders tydens sessie 1 Wiskunde...

FAK Geskiedenis-olimpiade: 18 Junie

Die FAK Geskiedenis olimpiade word vanjaar op 18 Junie geskryf en is oop...

Vakkeuse-assesserings vir Graad 9-leerders – Maandag 1 Junie 2026

Alle Graad 9-leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck sal op Maandag, 1...

FINALE FINALE Junie eksamenrooster

As gevolg van Cambridge Vraestelle wat in ander dele van die wêreld...

Graad 12: Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)

Die departement het die NSS-eksamenrooster vir die jaar bekend gemaak....

SAMO Wiskunde ronde 2

Die volgende leerders het deurgedring na die tweede rondte van SAMO op 14...

Skaak: Camps Bay

Skaakentoesiaste van Jan van Riebeeck het 'n vriendskaplike...

Hokkie: Astro-hokkieveldprojek

Ons gee graag terugvoer rakende die vordering met die...

Spelers na Wes-Kaap netbalproewe

Baie geluk aan ons netbalspelers wat deurgedring het na die finale ronde...

Skaak:ligawedstryde

Jan van Riebeeck se skaakspan het teen Garlandale High School op Maandag,...

Skaak: Wes-Kaap Hoërskole Individuele Kampioenskappe

Kyle Meissenheimer het gedurende die naweek van 2 en 3 Mei aan die 2026...

Bergfietsuitslae: 11 April 2026

Die span het uitstekend gevaar tydens die wedren wat op Saterdag, 11...

Skaak: 7 & 8 Maart 2026

Aiden Kruger en Kyle Meissenheimer was uitgenooi, nadat hul goed geplaas...

Netbalwedstryde: Stellenberg

Dit was ’n uitdagende begin van die seisoen vir ons netbalspelers, maar...

Laaste swemgala van die kwartaal

Ons het die kwartaal met 'n hoogtepunt afgesluit Donderdag, 5 Maart,...

Cape Co-Ed Fees

Ter voorbereiding vir die 2026-hokkieseisoen het ons o.16- en o.19 seuns-...

Tafelberg Koorfees, Maandagaand 3 Augustus

Hoërskool Jan van Riebeeck is baie opgewonde om vroeg volgende kwartaal...

JanArte Eisteddfod diensbeurte

Ons is baie opgewonde oor die JanArte Eisteddfod, wat volgende kwartaal...

Koor-en Orkesoefening, 16 Junie

Daar is eerskomende Dinsdagmiddag, 16 Junie, vanaf 14:00 tot 16:30, 'n...

Musiekprestasie

Baie gelyk aan die Cathy Gravell (fluit), wat gekies is as een van 26...

ATKV-redenaars

Vanjaar dring TWEE van ons leerders deur na die ATKV-redenaars semifinale...

Musiekkonsert: 13 Mei 2026

U word hartlik uitgenooi na ons musiekkonsert eerskomende Woendagaand om...

Massa-Reünie: Musiekaand

Kom geniet 'n onvergeetlike musiekaand gevul met talent, energie en...

CCNF-Kooroptrede

Op Vrydag, 17 April, neem Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolkoor aan die...

Vriende van Welgemeend en Boerneef-Kunsversameling beeldhoukompetisie

Al Hoërskool Jan van Riebeeck leerders word uitgenooi om deel te neem aan...

Redenaars redeneer dat die spoeg spat!

Baie geluk aan al ons sprekers wat die 9de Maart aan ons interne...

Getuigskrifte-Matrieks 2026

Getuigskrif-aansoekvorms word in die eerste week van die derde kwartaal...

Bloedskenk: 28 Julie

Op Dinsdag, 28 Julie 2026, het ons die derde bloedskenk geleentheid van...

Graadkampe 2027

Baie dankie aan al ons ouers en leerders wat die moeite gedoen het om die...

Sterrejag en Die Piesangskille: 5 Augustus

Dis weer tyd vir Sterrejag, die grootste talentkompetisie op ons...

Noodhulpkursus: 21 en 22 Augustus 2026

Ons jaarlikse basiese noodhulpkursus word op 21-22 Augustus 2026...

PlezierMarkt verskuif na 2027

Hoërskool Jan van Riebeeck wil graag ons gemeenskap, uitstallers, borge...

Kursus in studiemetodes

Is jou kind gereed om sy/haar volle potensiaal te bereik? Ons...

Meningspeiling terugvoer – Junie 2026

Aangeheg is volledige terugvoer vanaf die HSJvR-beheerliggaam omtrent die...

Twee Oseane Akwarium

Die Inleiding tot Mariene Wetenskap-kursus is vir Graad 8- en 9-leerders...

Moordraaiselaand 2026

Die gewilde Moordraaisel-aand is terug! Die Rasieleiers is opgewonde om...

Dagboek

Kies kategorie:

Alle Kategorieë

20jul5:00 nm10:00 nmHokkie: Pasta-aand

21jul12:00 vm11:59 nmSKOLE OPEN

21jul12:00 vm11:59 nmDag 2

21jul(jul 21)12:00 vm24(jul 24)11:59 nmHandboekweek

21jul(jul 21)12:00 vm27(jul 27)11:59 nmHokkie: Cape Town International Tournament

Ons Borge:

X