Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:
Die eerste sessie begin Woensdag, 24 Januarie. Alle leerders en grade is welkom.
Registrasie vir eerste sessie: Direk na skool tot 14:30. Alle leerders moet vooraf registreer by ons hoofafrigter, Me Corlette Heyns. (Naam en graad). Me Heyns ...
Op Saterdag, 27 Januarie 2024, om 09:00 in die hooflesingsaal van die Fisika-gebou van die UK sal Rob Louw (oud-Jan van Riebeecker) 'n aanbieding doen wat gerig is op graad 11- en 12-leerders. Die lesing is getiteld An introduction to ...
Inskrywings is nou OOP🎤 . . . vir die Alma Nel Drama-ateljee. Volg die skakels vir die omvattende nuusbrief en inskrywingsvorm. Ons lig net die belangrike inligting uit vir maklike terugverwysing.
Na afloop van die opeklasse word leerders in ...
Alle leerders se individuele foto's word Maandag, 22 Januarie 2024 geneem. Leerders moet netjies geklee wees in die korrekte skooldrag met 'n skoolbaadjie en das. Leerders se hare en algemene voorkoms moet onberispelik wees, en seuns moet ...
Ons Interhuis swemgala vind Dinsdag, 23 Januarie, om 13:15 by die skool se swembad langs die JUbileumsaal plaas. Ouers en alle leerders word uitgenooi om die verrigtinge by te woon. Leerders skryf op die dag voor elke item in om deel te neem. ...
Die monoloog- en toneelskryfkursus vind op 17 Februarie 2023 plaas. As jy belangstel om 'n monoloog vir die Digi-toneel te skryf of in die proses is om 'n leerderproduksie te skryf. Teken solank hierdie datum aan. Meer inligting sal later ...
Almal wat belangstel om deel te wees van hierdie opwinding, kom gee jou naam by Me Taljaard in. Oudisies vind plaas Vrydag, 26 Januarie 2024 vanaf 15:00 - 17:00 in Me. Taljaard se klas. Trek gemaklike klere aan.
Alle leerders wat in Desember 2023 prestasies behaal het vir sport en kultuur wat buite die skool aangebied word en in aanmerking wil kom vir meriete toekennings vir 2023 moet asseblief die onderstaande skakel voor Maandag 22 Januarie ...
Die Jan van Riebeeck-atlete sluit die jaar op 'n hoë noot af met fantastiese prestasies in die TAC Summer Series wat die afgelope naweek op Parow gehou is. Van ons junior atlete wat volgende jaar by ons aansluit het ook onder Jan van Riebeeck ...
Met Jan van Riebeeck-hokkie wat van krag tot krag gaan, begin ons 2024 al voor die Maartvakansie met wedstryde en toernooie. Ons sien uit na Jan van Riebeeck se eie Hokkie Premier-liga en ook ons deelname aan die Cape Co-Ed Festival. Ons ...
Met 'n 2023 seisoen vol hoogtepunte, pak ons netbal in 2024 met ’n hele paar nuwe toernooie aan. Ons sien uit na Jan van Riebeeck se eie Netbal Premier-liga en ons deelname aan die Bredasdorp, Paarl Gimnasium en Menlo Park-toernooie in 2024 se ...
Met Jan van Riebeeck se rugbymanne wat 'n goeie voorseisoen agter die rug het, kan die 2024-seisoen maar afskop. Ons sien uit na Jan van Riebeeck se eie Rugby Premier-liga en ook ons deelname aan die Boland Landbou o.19A-toernooi, ...