Nuus

Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za

Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!

Volg ons ook hier:

    
JvR produkte te koop via KARRI

JvR produkte te koop via KARRI

Ons bied aan almal in die Jan van Riebeeck-familie die geleentheid om spesiale JvR-produkte te koop via KARRI! Ons nuwe braaitang, kussing en kombers is die perfekte kopie om jou JvR-trots naby jou te hê vir heerlike saamkuiergeleenthede! ...

UCT-Wiskunde-Olimpiade 23 April 2025

Die UCT-Wiskunde Olimpiade vind plaas op Woensdagaand, 23 April 2025. Die bus vertrek 16:00 vanaf die skool. Leerders behoort tussen 21:30 en 22:00 weer terug by die skool te wees. Alle leerders wat ingeskryf het (dit was gratis, maar ...

Tutorhulp beskikbaar

Indien u kind ondersteuning met sekere vakke benodig, is daar tutors (ander leerders van die skool) beskikbaar om te help. U is welkom om hulle te kontak vir tutorsessies deur ’n e-pos te stuur na 16961@janvanriebeeck.co.za. Ons ...

Proverto Olimpiade:

Die inskrywings vir die Proverto Olimpiade sluit op 16 April 2025 op Karri of by ontvangs. Skryf in vir Rekeningkunde, Besigheidstudies of Ekonomie. Leerders kan al drie komponente of slegs twee of een skryf en die koste beloop ...

Rekeningkunde: Gr. 12

Daar is 'n verpligte Rekeningkundeles op Dinsdae van 07:00 - 07:45. Alle graad 12-Rekeningkundeleerders moet teenwoordig wees. Die klas word aangebied om leerders voor te berei om ten beste in die vak te presteer. Enige navrae kan aan me. Meyer ...
Planet Fitness De Waterkant Promosie

Planet Fitness De Waterkant Promosie

Nuwe termyn. Nuwe doelwitte. Nuwe JY. Die skool is terug en dit is al 😅 chaos. Van die najaag van A's, die ontduiking van sperdatums tot naellope na sport ... O, en om 'n rugsak te dra wat meer weeg as jou wiskundehandboek🙃 Maar hey, ...

UCT Opedag: 12 April 2025

UCT (Kaapstad Universiteit) hou op Saterdag, 12 April 2025, hul Opedag. Volg die skakel vir die volledige Opedagprogram: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2025/04/OpenDay2025-ProgrWEB-7Apr-links-2.pdf

Insameling vir kunsklas

Ons vra ouers om asseblief ou koerante vir die kuns klas te gee. Lewer asseblief die koertante af by die kantoor. Ons dal dit grootliks waardeer. 

Ouerafsprake: Kwartaal 2 (Dinsdag, 8 April 2025)

Veels geluk met al die leerders se mooi prestasies. Leerders se rapporte word vandag aan elke ouer of voog via e-pos gestuur. Dit is tog belangrik dat u as ouer/voog kennis dra van die volgende: Indien ’n leerder afwesig was vir ’n ...

Graad 12-uitstappie: Onderwêreld-opvoering 2025

Alle graad 12’s woon op Dinsdag, 13 Mei om 12:00 die opvoering van hul Afrikaanse voorgeskrewe werk, Onderwêreld, by Hoërskool Tygeberg by. Die drie graad 12-Afrikaansonderwysers sal die groep vergesel. Die koste vir die vertoning beloop ...
X