Nuus

Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za

Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!

Volg ons ook hier:

    
Matrieks gaan groet by laerskole

Matrieks gaan groet by laerskole

Die matrieks wat by Laerskool Jan van Riebeeck en Laerskool Simon van der Stel hulle babaskoene agtergelaat het, het hierdie week finaal gaan groet voor die eindeksamen afskop. Dit was 'n wonderlike geleentheid vir die leerders om vir 'n slag ...
Gerhard deur na die finaal

Gerhard deur na die finaal

Gerhard Joubert (graad 12) het gisteraand (10 Oktober) uitgehaal en gewys en is aangewys as een van die ses finaliste in die landswye National Youth Music Competition vir jong klassieke musici tot die ouderdom 19 jaar. Hy en die ander finaliste ...
Kultuurprogram 14-19 Oktober

Kultuurprogram 14-19 Oktober

Sien asseblief die week se kultuurprogram hieronder. Alle kultuurnavrae kan gerig word aan mnr Geruan Geldenhuys by geruan.geldenhuys@janvanriebeeck.co.za.
Sportprogram 14-19 Oktober

Sportprogram 14-19 Oktober

Sien asseblief die week se sportprogram hieronder. Alle sportnavrae kan gerig word aan mnr Ruvan Prinsloo by sport@janvanriebeeck.co.za.
Eisteddfod

Eisteddfod

erskeie Jan van Riebeeckers het aan die pas afgelope Kaapse Afrikaanse Eisteddfod se sangafadeling deelgeneem en baie goed presteer: Claudia Stipp Afrikaanse woorde: 82% Lof Eie Keuse: 82% Lof Musical: 95% Goue diploma Phillip Herbst ...
Lené Vorster

Lené Vorster

ené Vorster (graad 9) is onlangs aangewys as die nasionale wenner van die Taalbond se Tweetaligheidseksamen in die junior afdeling. Dit is werklik ‘n besonderse prestasie! Sy volg in die voetspore van Theodore Pauw (matriek 2018) wat in 2018 ...
Emil van der Walt

Emil van der Walt

Emil van der Walt se bynaam is nie verniet “Wiskunde” nie! Hy was gedurende die Julie-vakansie vir die derde agtereenvolgende jaar deel van die SA-span wat ons land tydens die jaarlikse Internasionale Wiskunde Olimpiade verteenwoordig het. Ons ...
Netbal teen Dirkie Uys

Netbal teen Dirkie Uys

ie o.19-netbalmeisies het ons naels laat kou in ‘n spannende wedstryd teen Dirkie Uys tydens die jaarlikse interskole op 17 Augustus. Hulle het met 24 punte teenoor 23 gewen en daarmee saam die vierde trofee vir JvR in dié kragmeting ingepalm. ...
X