Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:
Volg die skakel vir die volledige program.
Op jou merke, gereed… PRAAT
Die jaarlikse interne-redenaarskompetisie is om die draai en ons wil die jaar ons leerders met woorde laat woeker. Kom sê jou sê die 5de Maart om 18:00. Ons nooi alle belangstellendes en bekkiges wat deel van die ...
Alle leerders in graad 10 tot 12 word uitgenooi om aan vanjaar se nasionale Afrikaans-olimpiade, aangebied deur die ATKV, deel te neem.
Inskrywings vind in die Afrikaansklasse plaas en leerders kan nog tot eerskomende Dinsdag, 13 Februarie, ...
Hoërskool Jan van Riebeeck het Donderdag, 1 Februarie, by Springfield Convent deelgeneem. Die kompetisie was straf teen Reddam, Rondebosch, SACS, Rustenberg en Springfield.
Kianna-Gro Liversage en Mienke Herbst kon elk daarin slaag om tweede ...
Daar is Vrydae vanaf 2 Februarie, 14:30 – 15:15 ekstra lesse vir gevorderde swemmers. Kostes beloop R150 per persoon – 48 uur kansellasie periode.
Ouers moet per e-pos bevestig en registreer by cheyns@live.co.za
Beginners kan ook vir ...
Op Vrydag, 9 Februarie, en Saterdag,10 Februarie, is alle bestaande en nuwe lede welkom om die #JanTegniesopleiding by te woon. Alle belangstellende lede moet hul name vir Mnr. Jacques van der Westhuizen ...
Die drie huise het mekaar op 30 & 31 Januarie in die interhuis kriekettoernooi uitgedaag. Na goeie spel sal De Goede Hoop en Reijger mekaar die stryd aansê in die finaal wat Woensdag,7 Februarie om 14:45 op die Buysveld plaasvind.
Ons seuns het Donderdag, 1 Februarie, teen Rondebosch gespeel, maar moes ongelukkig die knie buig teen die opponent. Die gr.8's se spel was wel indrukwekkend - mooi so, manne! Ons dogters speel vanmiddag teen Springfield (tuis).
Volgende ...
Alle Graad 9 en 10 ouers het gister 'n brief ontvang rondom die skool se Cambridge-program. Indien u kind belangstel om van die skool se aanbod gebruik te maak, word u uitgenooi om die inligtingsaand op Woensdag, 7 Februarie 2024, by te ...
Ons is opgewonde om by die pragtige Apostles Battery-kampterrein bo Llandudno ons 2024-kamp te hou. Dit duur vanaf Vrydag, 9 Februarie, tot Sondagoggend, 11 Februarie. Dit gaan 'n verrykende en genotvolle ervaring wees vir almal betrokke, met ...
Ronde een vind plaas op 14 Maart 2024 en alle graad 8 - 12 Wiskunde leerders kan deelneem.
Ons wil weer vanjaar graag alle ouers/voogde vra om u kind aan te moedig om aan die Wiskundeolimpiade deel te neem. Verlede jaar het 123 leerders ...
Die skool is hard aan die werk vir die voorbereiding vir Super 6-atletiekdag wat op Woensdag, 21 Februarie 2024, by Coetzenburg, Stellenbosch, plaasvind.
Die kreetoefening vind sekere dae van die week plaas. Op die dae wat die kreetoefening ...