Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:
The next event in the Welgemeend Concert Series features the outstanding young South African pianist and Jan-van-Riebeeck alumnus Gerhard Joubert. Just before leaving for an extended European study trip, Gerhard is presenting a choice of what ...
Die skooltye tydens die eksamen gaan effens verander om steeds ons sport- en kultuurprogram te akkomodeer. Die tye sal vanaf Donderdag, 16 Mei, verander.
Maandae: Kultuur en Sport
Skool verdaag 12:15
Sport (Rekke gym - alle ...

Die eksamen vir graad 8 – 12 skop Donderdag, 16 Mei af. Die skool kom daagliks om 12:10 uit. Vir u gerief, is die eksamenrooster weer hier aangeheg. Ouers word daaraan herinner dat hul die eksamenhoof, Me Serrao, dadelik moet kontak ...
Ons Jan van Riebeeckers in graad 10-12 skryf eerskomende Dinsdag, 14 Mei die senior Afrikaansolimpiade. Leerders moet om 14:15 in mnr. Rademeyer en me. Van Heerden se klas aanmeld. Die olimpiade begin om 14:30 en eindig om 16:30. Die ...

Tiaan Joubert (gr. 8) is deel van AGA-WC (Africa Genesis Archery Western Cape). Hy het die afgelope naweek aan die interskole by Gene Louw deel geneem. Tiaan verbeter sy Bull’s Eye telling en skiet ‘n telling van 285. Hy behaal ‘n Silwer ...
BEELD bied vanjaar weer hul skryfkompetisie vir Afrikaansleerders aan. BEELD bied al vir die afgelope 6 jaar hierdie kompetisie aan. Leerders kan hul beste skryfwerk wat tussen Januarie en 31 Augustus vanjaar geskryf is, inskryf. Hierdie ...
Die individuele praktiese eksamens vir VAKMUSIEK vind van 10 tot 15 Mei plaas. Elke leerder moet 'n halfuur voor die aangewese tyd na die musiekblok kom om op te warm, en moet dan 5 minute voor die bestemde tyd voor die deur van die ...
Die Proverto Olimpiade (Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie) vind Woensdag, 8 Mei 2024 om 14:30 in me. Meyer se klas plaas.
Die duur van die Olimpiade is 1 uur per vak. Indien 'n leerder vir al drie vakke ingeskryf is, sal hul dus teen ...
Tiaan Joubert (gr. 8) is deel van AGA-WC (Africa Genesis Archery Western Cape). Hy het in 2023 by Laerskool Paul Greyling begin skiet en is gekies as deel van die provinsie se Laerskoolspan wat in Ekurhuleni in Oktober deelgeneem het. Hy het ...
Kliek hier om toegang te kry tot 'n belangrikke kennisgewing rondom die skool se leesprogram.
Leerders skryf op Karri in. Volg die skakel vir meer inligting.
Baie geluk aan die leerders (kliek hier) wat deurgedring het tot die tweede rondte van die SAMO. Die tweede rondte vind plaas op 9 Mei vanaf 14:00 - 16:00. Leerders wat deelneem aan die olimpiade word op die dag verskoon van buitemuurse-aktiwiteite.