Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:
Alle leerders wat tydens 2024 sport of kultuur prestasies buite skoolverband (m.a.w aktiwiteite wat nie deur die skool aangebied word nie) behaal het, moet asseblief die onderstaande skakel teen Maandag, 20 Januarie 2025 voltooi om in ...
Alle ouers van leerlinge wat vanjaar met individuele musieklesse by Welgemeend Skool vir musiek wil begin of voortgaan, moet asseblief die volgende skakel gebruik om voor Maandag, 20 Januarie, vir lesse te registreer. Hierdie is lesse wat teen ...
As gevolg van tegniese probleme moet ons vanaf hierdie jaar 'n nuwe nommer gebruik vir die skool se kommunikasie. Almal kan die ou nommer en groepe verlaat, maar ons sal nog tot Vrydag, 17 Januarie, as oorgangtydperk die ou nommer ook ...
Ons jaarlikse graad 8-11 prysuitdeling seremonie vir 2024 se prestasies vind vanjaar op Woensdag, 29 Januarie 2025, om 08:30 in die skoolsaal plaas.
Alle graad 9 tot 12-leerders, wat kleure, erekleure, spesiale erekleure of spesiale ...
Daar is nog enkele foto's wat bestel is en nog nie opgetel is nie. Dit kan in 2025 by die sportkantoor afgehaal word.
Hiermee die uitnaweke vir die eerste twee kwartale van 2025. Die leerders sal steeds 'n normale skooldag hê asook middagete ontvang voordat hulle vertrek vir die uitnaweke.
EERSTE KWARTAAL
Koshuis oop: Dinsdag, 14 Januarie om 17:00 vir ...
Ons jaarlikse graad 8-11 prysuitdeling seremonie vir 2024 se prestasies vind vroeg volgende jaar op Vrydag 31 Januarie 2025 om 08:30 in die skoolsaal plaas.
Alle graad 9 tot 12-leerders, wat kleure, erekleure, spesiale erekleure of spesiale ...
Alle Jan van Riebeeckers word uitgenooi om die inligting op die onderstaande skakel te voltooi om hul betrokkenheid by die 2024-skoollewe aan te dui. Leerders wat die minimum puntetotaal behaal, word tydens die prysuitdeling volgende jaar met ...

Ons Jaarblad vir 2024 is nou beskikbaar! Volg gerus die onderstaande skakel en herleef al die hoogtepunte van 2024. Indien jy 'n jaarbald bestel het kan dit by Tannie Petula afgehaal word. Daar is ook nog 'n beperkte hoeveelheid beskikbaar om ...
Op Dinsdag, 14 Januarie 2025 moet alle gr. 9 tot 12 leerders by die skool aanmeld om te registreer vir die 2025 akademiese jaar. Die besonderhede vir die registrasie dag is as volg:
Lokale:
IGO-klas (Lokaal 224)
IGO-laboratorium ...
BESTE RAAKPRATERS
Dis nie nou die tyd om stil te bly nie - Kom sê jou sê!
Die temas vir die 2025 ATKV-Redenaars is bekend! Kom neem jou standpunt in deur NOU al te begin dink, bronne bymekaar te maak en aan jou oorredende toespraak te ...
Dink aan Romeo en Juliet, maar in die ruimte...
Hierdie musiekskouspel is 'n brawe en futuristiese hervertelling van Shakespeare se tydlose tragedie, geplaas in 'n distopiese wêreld buite die aarde. Ons is ongelooflik opgewonde om hierdie ...