Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:

Ons skop die jaarlikse interskole atletiek af met die 3000m-items op Maandag, 24 Februarie 2025 by Stellenbosch Hoërskool.
🚌 Busse vertrek om 11:00 en sal na afloop van die byeenkoms om 17:00 terugkeer.
Dinsdagoggend, 25 Februarie ...
Dit is weer tyd vir die jaarlikse landswye Proverto Handelsvakke Olimpiade. Skryf in vir Rekeningkunde, Besigheidstudies of Ekonomie. Leerders kan al drie komponente of slegs twee of een skryf en die koste beloop dieselfde.
Graad 10 - 12 ...
Ons Kuns en Ontwerp Juffrou, Sophia van Wyk neem deel aan die Cape Town Art Fair by die CTICC vanaf 21 tot 23 Februarie. Haar drie kunswerke word gewys by Kalashnikovv Gallery, uitstalruimte D11.
Die uitnodigings is uit en die graad 12's is amptelik genooi na die verlore stad van goud waar hulle aan 'n langtafel gaan sit en kuier saam met vriende en spesiale gaste. Ons wil graag die matrieks herinner dat hulle voor die 28ste Februarie ...
Hiermee net 'n vriendelike herinnering dat ons Interne redenaars-kompetisie Maandag, 10 Maart, om 15:00 in meneer Rademeyer se klas afskop. Ons sal stiptelik 15:00 met ons voorbereide toesprake afskop gevolg deur ons onvoorbereide ...

Ons foto's is gereed om aanlyn bestel te word.
Volg die skakel om jou bestelling te plaas: https://lunchboxphotography.co.za/schools/jan-van-riebeeck-hoerskool/
Bestellings sluit Vrydag, 7 Maart. Kyk gerus na die aangehegde foto vir 'n ...
Baie dankie aan almal wat jul baadjies en nodige dokumente ingehandig het.
Die baadjies en dasse gaan omtrent 4 weke neem en ons versoek dat ouers en leerders asseblief geduldig moet wees. Ons sal dadelik laat weet as ons dit terugkry.
Ek glo almal se stemme is al opgewarm en gereed vir die redenaars-seisoen om af te skop.
Neem asseblief kennis dat ons Interne redenaars-kompetisie Maandag, die 10de Maart, sal plaasvind.
Die tonge begin stiptelik 16:00 vir 16:30 klap. Hou ...
Hoërskool Jan van Riebeeck se Valentynsdans vind op Donderdag, 13 Februarie 2025, plaas.
Metgeselle van ander skole mag slegs die funksie bywoon indien hul die onderstaande afskeurstrokie voltooi en inhandig met ’n afskrif van hulle ...
Die oomblik is byna hier – groot atletiek vind volgende Vrydag, 7 Februarie, plaas! Ons kan nie wag om al ons talentvolle atlete op die baan te sien nie. Hierdie jaar het ons iets besonders om na uit te sien – Hoërskool Jan van Riebeeck is vir ...
Welkom by die Hoërskool Jan van Riebeeck-koor! Ons is verheug dat jy by ons aansluit as deel van hierdie spesiale musikale familie. Om 'n lid van hierdie koor te wees, is beide 'n voorreg en 'n opwindende geleentheid om deel van iets werklik ...
Dit is weer tyd vir die jaarlikse landswye Wiskunde-olimpiade van SAMF (South African Maths Foundation)!
Wie: Graad 8-12
Koste: R35 per leerder
Betaling afgehandel voor: 17 Februarie 2025 op Karri of by ontvangs
Eerste Ronde: 13 ...