Nuus

Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za

Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!

Volg ons ook hier:

    
Eksamenrooster November 2019

Eksamenrooster November 2019

Die eksamen is om die draai en tyd vir voorbereiding raak min! Enige akademiese navrae kan aan me Lizette Visser gerig word. (lizette.visser@janvanriebeeck.co.za)
Sportprogram 21-26 Oktober

Sportprogram 21-26 Oktober

Sien asseblief die week se sportprogram hieronder. Alle sportnavrae kan gerig word aan mnr Ruvan Prinsloo by sport@janvanriebeeck.co.za.
Uitstekende prestasies by Merieteseremonie

Uitstekende prestasies by Merieteseremonie

Die jaarlikse Merieteseremonie is op 17 Oktober gehou en dis tydens dié spoggeleentheid waar ons skool se uitblinkers en toppresteerders erkenning kry vir hulle harde werk. Die graad 12's word ook tydens die plegtigheid vir akademiese ...
Uithou en aanhou vir Tienkamp

Uithou en aanhou vir Tienkamp

Liam Peyper en Angelo Pieterse (beide in graad 11), is SA Junior Tienkampkandidate. Hier oefen hulle saam met oudleerders Oloff van Zyl (matriek 1986 SA Meesters M45-49 paalspringkampioen, twintigkamprekordhouer en 2018 ...
WP-Tweekamp

WP-Tweekamp

Braam vd Vyver (2de), Dylan Keyser (3de), Daniel Wiese (1ste) en Michael Massyn (4de) het ons trots gemaak by die WP-Tweekamp (liga 2) wat op 12 Oktober gehou is. Hulle het die eerste vier plekker losgeslaan! Die volgende byeenkoms is ...
Ons musiektrots!

Ons musiektrots!

Ons is ongelooflik trots op Gerhard Joubert wat op 12 Oktober aan die finaal van die National Youth Music Competition deelgeneem het. Hy het algeheel tweede gekom (Jordan Brooks, violis, stap weg met die eerste prys), maar is aangewys as ...
Oudleerder maak naam

Oudleerder maak naam

Ons is altyd trots op ons oudleerders wat presteer! Johannes le Roux (matriek 2007) is een van die baasbreine agter die Duchess-drankie wat tans gewildheid (en pryse) oorsee behaal! Lees meer ...
Matrieks gaan groet by laerskole

Matrieks gaan groet by laerskole

Die matrieks wat by Laerskool Jan van Riebeeck en Laerskool Simon van der Stel hulle babaskoene agtergelaat het, het hierdie week finaal gaan groet voor die eindeksamen afskop. Dit was 'n wonderlike geleentheid vir die leerders om vir 'n slag ...
Gerhard deur na die finaal

Gerhard deur na die finaal

Gerhard Joubert (graad 12) het gisteraand (10 Oktober) uitgehaal en gewys en is aangewys as een van die ses finaliste in die landswye National Youth Music Competition vir jong klassieke musici tot die ouderdom 19 jaar. Hy en die ander finaliste ...
Kultuurprogram 14-19 Oktober

Kultuurprogram 14-19 Oktober

Sien asseblief die week se kultuurprogram hieronder. Alle kultuurnavrae kan gerig word aan mnr Geruan Geldenhuys by geruan.geldenhuys@janvanriebeeck.co.za.
Sportprogram 14-19 Oktober

Sportprogram 14-19 Oktober

Sien asseblief die week se sportprogram hieronder. Alle sportnavrae kan gerig word aan mnr Ruvan Prinsloo by sport@janvanriebeeck.co.za.
X