Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:
Alle leerders moet vanaf eerskomende Maandag, 11 Mei, volle wintersdrag dra.
Ons maak staat op almal se samewerking.
Ons nooi almal uit om op Maandag, 18 Mei 10:00 - 14:00 by Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolsaal te kom bloedskenk.:
Eerste skenkers (16+ jaar oud) moet 'n toestemmingsvorm deur hul ouers laat teken. Almal, ook ouers, is baie welkom om ...

Ons nooi alle oudskoliere, ouers personeel en vriende om hierdie historiese dag saam met ons te vier.
Vrydag, 8 Mei 20026
⏰ Tyd: 10:30 – 14:00
📍 Plek: JvR (Biblioteek & "Die Gat")
🎤 Gasspreker: Hendrik du Toit
Program:
• 10:30: ...
Kom geniet 'n onvergeetlike musiekaand gevul met talent, energie en hartroerende klanke!
By hierdie viering van die beste wat ons skool se musiekprogram bied sal die Hoërskoolkoor-en Orkes, die Laerskool se Junior-en Seniorkore en ...
Hoërskool Jan van Riebeeck bied op Dinsdag 19 Mei 2026 ‘n Loopbaanaand aan vir alle graad 9- en graad 11-leerders en hul ouers. Die bywoning van die aand is verpligtend en dit sal van 18:00 tot 20:00 by die skool plaasvind.
Ons nooi verskeie ...
Leerders is welkom om enige van die volgende beskikbare intervensieklasse by te woon. Volg die skakel vir die program: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/04/Intervensie-Kwartaal-2-2026.pdf
Volg die skakel vir die voorlopige eksamenrooster vir kwartaal 2: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/04/Voorlopige-Eksamenrooster-Kw-2-2026.pdf

Ons het die voorreg om hierdie jaar weer aan die Radio Tygerberg Vreesloos-uitdaging deel te neem. Vier van ons leerders en personeel het Donderdag gewys hoe vreesloos hulle is en dit het vir groot pret en spanbou gesorg.
As deel van die ...
Ons is baie trots op Hoërskool Jan van Riebeeck se koor wat vanjaar uitgenooi is om aan die openingseremonie van die Suidoosterfees deel te neem.
By hierdie geleentheid, wat op 29 April om 18:30 by Artscape plaasvind, sal ons koor saam met ...

Koop 'n lootjie teen slegs R50 en staan 'n kans om een van twee spesiale Moedersdag geskenkpakke ter waarde van R1500 elk te wen. Die trekking vind Donderdag, 7 Mei, plaas met afhaal van pryse Vrydag, 8 Mei. Net betyds om die spesiale vrouens ...

Alle graad 10 tot 12 leerders word uitgenooi om aan die HOZA Geskiedenis olimpiade, wat op 14 Mei plaasvind, deel te neem. Hierdie olimpiade is vir seniors en vind aanlyn plaas. Die inskrywingsfooi is R70 per leerder en betalings kan op Karri ...
Volg die skakel vir die volledige assesseringsprogram vir kwartaal 2: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/04/Kwartaal-2_-Assesseringsprogram.pdf