Nuus

Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za

Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!

Volg ons ook hier:

    
2025 UCT-Wiskunde-Olimpiade

2025 UCT-Wiskunde-Olimpiade

Twee-en-veertig van Hoërskool Jan van Riebeeck se Wiskundiges, het Woensdag aan die UCT-Wiskunde-Olimpiade deelgeneem. Hierdie gratis olimpiade is al sedert 1977 deel van Wes-Kaapse hoërskole se kalender.   Dankie aan al die Jannies ...

HSJvR VIER AFRIKAANS 100!

As deel van die 100-jaarvieringe vanjaar van ons geliefde moedertaal, gaan ons skool op 8 Mei ’n paar spesiale oomblikke geniet om ons liefde en passie vir AFRIKAANS duidelik te laat blyk. Een van die opwindende inisiatiewe is dat ons skool ...

Eksamenrooster- Junie 2025

Volg gerus die skakel vir die Junie 2025 eksamenrooster:https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2025/05/Junie-2025-Finale-Eksamenrooster.pdf

Noodhulpkursus: 24-26 Junie

Gavin Ford van BLS Medical bied weer 'n "Basic First Aid" kurses by ons skool aan, teen 'n baie spesiale prys. (www.blsmedical.co.za) Leerders en ouers is welkom om in te skryf.  Dit sal oor 3 opeenvolgende middae, 24-26 Junie 2025, ...

Massa-Reünienaweek: 8-11 Mei 2025

Ons verwelkom meer as 800 spelers van verskeie skole hier onder die pragtige Tafelberg en sien uit na 'n naweek van gasvryheid en baie aktiwiteite. Loer gerus na die program wat volg vir die naweek en sluit by enige of al die aktiwiteite aan. ...

Shakespeare Schools Festival

Ons is opgewonde om hierdie jaar aan die Shakespeare Schools Festival deel te neem. Hierdie groep voer, onder die leiding van Nayla Walker ('n graad 11-leerder), Macbeth op met 'n 'Southern twist'. Hoërskool Jan van Riebeeck tree Vrydag, 23 Mei ...
JvR produkte te koop via KARRI

JvR produkte te koop via KARRI

Ons bied aan almal in die Jan van Riebeeck-familie die geleentheid om spesiale JvR-produkte te koop via KARRI! Ons nuwe braaitang, kussing en kombers is die perfekte kopie om jou JvR-trots naby jou te hê vir heerlike saamkuiergeleenthede! ...

UCT-Wiskunde-Olimpiade 23 April 2025

Die UCT-Wiskunde Olimpiade vind plaas op Woensdagaand, 23 April 2025. Die bus vertrek 16:00 vanaf die skool. Leerders behoort tussen 21:30 en 22:00 weer terug by die skool te wees. Alle leerders wat ingeskryf het (dit was gratis, maar ...

Tutorhulp beskikbaar

Indien u kind ondersteuning met sekere vakke benodig, is daar tutors (ander leerders van die skool) beskikbaar om te help. U is welkom om hulle te kontak vir tutorsessies deur ’n e-pos te stuur na 16961@janvanriebeeck.co.za. Ons ...

Proverto Olimpiade:

Die inskrywings vir die Proverto Olimpiade sluit op 16 April 2025 op Karri of by ontvangs. Skryf in vir Rekeningkunde, Besigheidstudies of Ekonomie. Leerders kan al drie komponente of slegs twee of een skryf en die koste beloop ...

Rekeningkunde: Gr. 12

Daar is 'n verpligte Rekeningkundeles op Dinsdae van 07:00 - 07:45. Alle graad 12-Rekeningkundeleerders moet teenwoordig wees. Die klas word aangebied om leerders voor te berei om ten beste in die vak te presteer. Enige navrae kan aan me. Meyer ...
Planet Fitness De Waterkant Promosie

Planet Fitness De Waterkant Promosie

Nuwe termyn. Nuwe doelwitte. Nuwe JY. Die skool is terug en dit is al 😅 chaos. Van die najaag van A's, die ontduiking van sperdatums tot naellope na sport ... O, en om 'n rugsak te dra wat meer weeg as jou wiskundehandboek🙃 Maar hey, ...
X