Nuus

Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za

Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!

Volg ons ook hier:

    
Uitstalling: Sopia van Wyk

Uitstalling: Sopia van Wyk

Ons is baie trots op een van ons onderwysers, Sophia van Wyk, met die opening van haar uitstalling, Love Default, wat op 2 November by Nirox Beeldhou Park in Krugersdorp oopgemaak het. Gaan loer gerus na haar katalogus. Die uitstalling is vanaf ...

Kontantbetalings

Ons versoek dat geen kontant vir enige skoolaangeleentheid aan enige van ons personeellede betaal word nie. Alle betalings moet asseblief slegs by me. Petula Titus by Finansies (by ontvangs) gedoen word en u sal ’n kwitansie as bewys van ...

Eksamentye – November 2024

Week 1: Maandag, 4 Nov. 13:00 Skool verdaag 13:15 Bus 1 vertrek 15:00 Bus 2 vertrek na rekke gym (13:30- 15:00) Graad 11 verdaag om 14:10. Dinsdag, 5 Nov. 13:00 Skool verdaag 13:15 Bus 1 vertrek 15:00 Bus 2 vertrek ...

Graad 11 FW Werkswinkel: Vrydag, 22 November 2024

Ouers en leerders moet asseblief daarop let dat daar 'n verpligte FW-werkswinkel sal wees op Vrydag,  22 November 2024 vanaf 08:00-12:00. Nuwe Graad 12-werk sal behandel word. Die Graad 12 kurrikulum vir FW is baie vol en veeleisend. Daarom ...
Carina Stander boekbekendstelling

Carina Stander boekbekendstelling

Hiermee word julle uitgenooi om die einde van die gewilde Bergengel-boekreeks saam met die skrywer Carina Stander te vier by Welgemeend, Saterdag 16 November. Hierdie is soveel meer as 'n boektoer, dis die afskeid van 'n era. Wink gerus julle ...

Vakansiewerk

HS Jan van Riebeeck wil graag, as deel van die verykkingsprogram, vir skoliere die geleentheid gun om betrokke te raak by die gemeenskap in die vorm van vakansiewerk. Vir baie leerders is dit hulle enigste kans om ondervinding op te doen om ...

Graad 12 Prysuitdelingwenners

Alle graad 12 leerders wat kleure, erekleure of spesiale erekleure by die graad 12 prysuitdeling ontvang het en hul dasse en baadjies by die klerewinkel wil bestel, kan vanaf Maandag 28 Oktober 'n brief by mev. Nimmo kom afhaal. Hierdie brief ...
Foto’s: Groep en Sport

Foto’s: Groep en Sport

Ons foto's is gereed om aanlyn bestel te word. Volg die skakel om jou bestelling te plaas: https://lunchboxphotography.co.za/schools/jan-van-riebeeck-hoerskool/ Bestellings sluit Dinsdag, 5 November. Kyk gerus na die aangehegde foto vir ...

Redenaars 2025

Beste Raakpraters Die temas vir die 2025 ATKV-Redenaars is bekend! Kom neem jou standpunt in deur NOU al te begin dink, bronne bymekaar te maak en aan jou oorredende toespraak te skryf! Volg gerus die skakel na 2024 se deelnemersgids om te ...

2025-IGO-werkboeke: Graad 10, 11,12

Die IGO-werkboeke se voorraadgetalle is baie beperk en ons wil voorkom dat leerders nie werkboeke het nie. Ons wil graag vir ouers die geleentheid gee om dit reeds hierdie jaar op die Karri-toep te betaal sodat 'n bestelling geplaas kan word ...
X