Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:
Almal wat belangstel om deel te wees van hierdie opwinding, kom gee jou naam by Me Taljaard in. Oudisies vind plaas Vrydag, 26 Januarie 2024 vanaf 15:00 - 17:00 in Me. Taljaard se klas. Trek gemaklike klere aan.
Alle leerders wat in Desember 2023 prestasies behaal het vir sport en kultuur wat buite die skool aangebied word en in aanmerking wil kom vir meriete toekennings vir 2023 moet asseblief die onderstaande skakel voor Maandag 22 Januarie ...
Die Jan van Riebeeck-atlete sluit die jaar op 'n hoë noot af met fantastiese prestasies in die TAC Summer Series wat die afgelope naweek op Parow gehou is. Van ons junior atlete wat volgende jaar by ons aansluit het ook onder Jan van Riebeeck ...
Met Jan van Riebeeck-hokkie wat van krag tot krag gaan, begin ons 2024 al voor die Maartvakansie met wedstryde en toernooie. Ons sien uit na Jan van Riebeeck se eie Hokkie Premier-liga en ook ons deelname aan die Cape Co-Ed Festival. Ons ...
Met 'n 2023 seisoen vol hoogtepunte, pak ons netbal in 2024 met ’n hele paar nuwe toernooie aan. Ons sien uit na Jan van Riebeeck se eie Netbal Premier-liga en ons deelname aan die Bredasdorp, Paarl Gimnasium en Menlo Park-toernooie in 2024 se ...
Met Jan van Riebeeck se rugbymanne wat 'n goeie voorseisoen agter die rug het, kan die 2024-seisoen maar afskop. Ons sien uit na Jan van Riebeeck se eie Rugby Premier-liga en ook ons deelname aan die Boland Landbou o.19A-toernooi, ...
Die eerste sportgeleentheid op die 2024-kalender is ons interhuisatletiek wat reeds die eerste week (Vrydag, 19 Januarie) plaasvind. Ons kies ook na afloop van die byeenkoms 'n span van 25 leerders om ons skool te gaan verteenwoordig by Affies ...
"The more I practice the luckier I get." - Gary Player
Ons voorseisoen-oefensessies het baie goed afgeloop, maar met 'n baie besige 2024-sportprogram gaan dit ekstra werk van elke leerder vereis wat hul self moet insit gedurende die ...
In ons poging om ’n holistiese en gebalanseerde skoolervaring aan ons leerders te bied, probeer ons voortdurend nuwe verrykingsgeleenthede skep waarin leerders meer omtrent hulself, hul maats en die wêreld waarin hul leef, kan leer.
Na ‘n ...
Leerders wat nog nie alle artikels uit hul sluitkassies verwyder het nie, moet op 16 Januarie, wanneeer handboeke afgehaal word, dit doen sodat ons die nuwe sluitkassies kan toeken. Alles wat hierna agterbly, sal deur ons verwyder word vir ...
Alle leerders in graad 10 en 11 (2024) word uitgenooi om deel te raak van die Kaapstadse Juniorstadsraad. Alle inligting is op die uitnodiging beskikbaar. Let op die sluitingsdatum wat reeds 31 Desember 2023 is.
Baie dankie aan een en elk vir hul bydrae tot ons lootjie-kompetisie vir 2023. Daar was heerlike pryse te wen en ons is seker 'n paar wenners gaan dit baie geniet die vakansie. Volg gerus die skakel vir al ons wenners se name.
Die twee ...