Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:
Die SAMO vind plaas op 14 Maart vanaf 13:15 - 14:15. Vind asb. hierby aangeheg die naamlys en lokaalindeling van die leerders wat deelneem.
Indien leerders die AdMaths, AdPhysics of AdAccounting program wil voltooi, kan hulle hier kliek vir meer inligting. Leerders moet voor 29 Maart 2024 inskryf as hulle nog hierdie jaar wil deelneem. Let asb. daarop dat die program nie deur die ...
Kom kuier saam met ons vir 'n “Mega” Fliekaand op 13 April! Ons nooi die hele JvR-familie uit vir 'n aand vol vermaak en geselligheid. Die hoërskoolkinders gaan 'n wonderlike fliekervaring geniet binne die skoolsaal met 'n mega-skerm van 4x4m. ...
Die Jan van Riebeeck Skoolkoor het die 2024 koorjaar afgeskop met ‘n onvergeetlike uitvoering tydens die SchoolsNow!2024-konferensie by die Westin Hotel in Kaapstad. Die geleentheid was georganiseer deur die Britse Raad vir skole en 'n ...
Op Donderdag, 29 Februarie, het ons die rotsklimsessie op 'n hoë noot geëindig toe Zazzie Henderson en Andreé van Zyl hulle "Toprope Belay"-lisensies in 'n rekordtyd verwerf het. Nou begin die ware pret op pad na die "Lead Climbing and ...
Aiden Kruger het tweede gekom in die Cape Town Schools Chess 2024 o.15-seuns kategorie uit 65 spelers. Die toernooi het op 3 en 4 Maart by Wynberg Boys High plaasgevind. Hy het 5 uit 6 wedstryde gewen. Baie geluk, Aiden!
Die tema by hierdie jaar se funksie was "Serving the Legacy". Ek is seker almal sal saamstem dat ons leerderleiers 'n groot rol en verantwoordelikheid in skole het om erkenning te gee aan nalatingskap, om dit te handhaaf en om daarop voort te ...
Hier volg meer inlingting rakende die graadkampe vir die graad 12-leerders.
Aangebied deur: Francois Malherbe,SAN-parke en die Sugarbird Projek
Tema: Verkenning van uself
Plek: Boshoffveld
Drag: MBK-drag, swemklere, hoed en ...
Hier volg meer inligting rakende die graadkampe vir die graad 11-leerders.
Aangebied deur: Lead4life
Tema: Samewerking en spanbou
Plek: Jubileumsaal
Drag: MBK-drag, swemklere, hoed en handdoek
Benodighede: Skryfbehoeftes, ...
'n Herinnering aan alle Graad 9 en 10 ouers dat die sluitingsdatum vir aansoeke vir die Cambridge program komende Vrydag, 8 Maart 2024, is. Alle aansoeke moet per e-pos aan me. Meyer gestuur word.
Hier volg meer inlingting rakende die graadkampe vir die graad 10-leerders.
Aangebied deur: TBAE
Tema: Samewerking en spanbou met TBAE
Plek: Buysveld
Drag: MBK-drag, tekkies en hoed.
Benodighede: Eie verversings, water, koeldrank en ...
Hier volg meer inlingting rakende die graadkampe vir die graad 8 en 9-leerders.
Aangebied deur: Table Mountain Youth Development Project
Tema:
GR 9 - Kleurvol in die natuur
GR 8 - Die woud van verandering
Plek: Apostel Battery ...