Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:
Die span het uitstekend gevaar tydens die wedren wat op Saterdag, 11 April, by Bethlehem Plaas in die Banhoek plaasgevind het. Hier volg die ryers se besonderse uitslae:
Cara Swanepoel behaal ’n puik 4de plek in die dames 17-afdeling. Die ...
Oor die afgelope paar weke het ons gekyk na vaping, skerms, kuberboelie, alkohol en cannabis. Die temas verskil — maar die kern bly dieselfde: tieners het grense, leiding en teenwoordigheid nodig.
Nie perfeksie nie.
Nie beheer deur vrees ...
Inskrywings sluit die 17de April 2026.
Leerders (Graad 10-12) kan vir dié olimpiade in Rekeningkunde, Ekonomie en Besigheidstudies inskryf. Datums van die Olimpiade is 6 Mei (Ronde 1) en 29 Julie (Ronde 2) om 14:30.
Leerders kan dus al drie ...
Daar is op 24 Maart 2026 uitnodigings gestuur aan alle Graad 9- en Graad 10-ouers van leerders wat kwalifiseer vir die IGCSE Wiskundeprogram en die A Level-program vir onderskeie vakke. Inskrywings vir die programme wat die skool aanbied, sluit ...

Op Vrydag, 17 April, neem Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolkoor aan die CCNF-koorfees in die Kaapstadse Stadsaal deel. Kom geniet gerus hierdie wonderlike aand van koorsang saam met ons. Die konsert begin om 18:30 en kaartjies is aanlyn ...
Die Departement van Basiese Onderwys het onlangs ’n wysiging aan die amptelike Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) finale eksamenrooster gemaak. Hierdie verandering het ’n direkte invloed op die skool se jaarprogram, en dit is daarom noodsaaklik ...
Daar is verpligte Rekeningkundelesse op Dinsdae-oggende vanaf 07:00 tot 07:45 in me. Meyer se klaskamer. Die eerste les word op 14 April aangebied. Alle Graad 12-rekeningkundeleerders moet teenwoordig wees. Hierdie klasse word aangebied om ...

Al Hoërskool Jan van Riebeeck leerders word uitgenooi om deel te neem aan die opwindende Vriende van Welgemeend en Boerneef-Kunsversameling beeldhou-kompetisie. Skryf vinnig in, want deelname is beperk!
Volg die skakel vir die ...

Aiden Kruger en Kyle Meissenheimer was uitgenooi, nadat hul goed geplaas het in die eerste ronde, om in die volgende ronde van die CT Metro Schools Indivual Closed-toernooi wat op 7 en 8 Maart plaasgevind het, skaak te speel. Hierdie toernooi ...
Leerders wat gekies is om aan hierdie gratis Wiskunde-olimpiade wat op Donderdag, 23 April, in die aand plaas vind, sal vrywaringsvorms aan die begin van volgende week ontvang. Ouers/voogde word versoek om hierdie vorms so vinnig moontlik in te ...
As gevolg van verskeie aktiwiteite wat by die skool plaasvind, is daar dae waarop spesiale reëlings vir die skoolprogram geld.
Let asb. op die veranderinge / reëlings soos hier gelys:
13 April, Maandag:
Kleedrepetisie vir die revue ...
Volg die skakel om vir eerskomende Maandag, 13 April, met u kind se onderwyser oor sy/haar akademiese vordering te gesels:
https://outlook.office.com/book/OueraandbesprekingsApril2026@janvanriebeeck.co.za/