Nuus

Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za

Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!

Volg ons ook hier:

    

Bergfietse te koop

Giant het verlede jaar 3 Giant Recon fietse aan die skool geleen.  Hierdie fietse kon deur die skool gebruik word.  Die leen periode is egter nou verby en al drie die fietse wat nog in baie goeie toestand is, is nou te koop teen R3 500 per ...

Matriekmodeparade 2024

Ons sien uit na nog ’n mooi modeparade Maandagaand, 12 Augustus, in die skoolsaal. Die graad 12's sal met hul matriekdansuitrustings op die planke spog. Kaartjies sal binnekort op Quicket beskikbaar wees. Tyd: 18:00 - 18:30 Kostes: Volle ...

Ouerafsprake: Kwartaal 3- Woensdag, 10 Julie

Veels geluk met al die leerders se mooi prestasies. Leerders se rapporte word vandag aan elke ouer of voog via e-pos gestuur. Dit is tog belangrik dat u as ouer/voog kennis dra van die volgende: Indien ’n leerder afwesig was vir ’n ...

STERREJAG 2024

Ons jaarlikse talentaand, Sterrejag, vind vanjaar tydens die Afrikaansweek op 25 Julie plaas. Indien jy aan hierdie talentkompetisie wil deelneem en nie jou naam betyds op die lys voor me. Nimmo se klas kon invul nie, kan jy 'n elektroniese ...
MySchool program gaan papierloos.

MySchool program gaan papierloos.

Die MySchool-program gee om vir die omgewing en het besluit om vanaf 1 Julie 2024, nie meer enige papier aansoeke te aanvaar nie. In samewerking met die skool wil ons die gemeenskap aanmoedig om op enige van die volgende manier by die program ...

Getuigskrifte-Matrieks 2024

Getuigskrif aansoekvorms is hierdie week (11 Junie) tydens die Winterskool aan matrieks uitgegee. Die inhandigingsdatum is Maandag,15 Julie, in die derde kwartaal 2024. Geen laat inhandiging word aanvaar nie. Getuigskrifte is ’n voorreg en ...

Winterbal & Interskole dans

'n Nuwe blinkgepoetsde tradisie in die derde kwartaal is 'n Winterbal wat spesiaal gehou word vir alle leerders graad 8 tot 12. Hierdie fondsinsameling geleentheid vanjaar word gedryf deur die Matriekraad, Matriekkomitee en VRL vir ons Jan van ...
Markus Smit gekies vir uitnodigings hokkietoergroep

Markus Smit gekies vir uitnodigings hokkietoergroep

Ons is baie trots op Markus Smit (Graad 12) wat tydens die Cape CO-ED Hockey Festival (15-17 Maart 2024) twee keer die toekenning vir speler van die wedstryd ontvang het en geïdentifiseer is om deel van 'n uitnodigingspan wat in September 'n ...

Noodhulpkursus

'n Noodhulpkursus word op 6-7 September 2024 by Hoërskool Jan van Riebeeck aangebied. Karri-lyste sal in die derde kwartaal beskikbaar wees.

Die Groot Biodiversiteitsuitdaging 2024

Die Wes-Kaap is een van die mees biodiverse plekke ter wêreld, maar ons biodiversiteit staar bedreigings in die gesig. Onvolhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne, onbeheerde brande, klimaatsverandering, habitatvernietiging en die ...

Gr 12 Engels Huistaal Intervensie lesse Kwartaal 3

Die department, Engels Huistaal wil graag  verpligte, weeklikse Engels Huistaal intervensieles in kwartaal drie aanbied. Die doel hiervan is om te verseker dat die kurrikulum volledig en met die nodige diepte hanteer en afgehandel word sodat ...

10-14 Junie Assesseringsprogram

Maandag:  Leerders meld om 07:35 aan vir hulle eerste periode.  Rooster hierby aangeheg. Leerders verdaag om 14:30. Dinsdag:  Leerders meld om 07:35 by hulle registerklas aan. Graad 8 en 9-leerders skryf 'n verpligte LO-assessering en sal ...
X