Nuus
Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za
Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!
Volg ons ook hier:

Alle graad 8 en 9 leerders word uitgenooi om aan die HOZA Geskiedenis olimpiade, wat op 13 Oktober plaasvind, deel te neem. Hierdie olimpiade is vir juniors en vind aanlyn plaas. Die inskrywingsfooi is R70 per leerder en betalings kan op Karri ...
Tot en met Woensdag, 23 September as die skool sluit sal skool- / klerewinkel as volg oop wees:
Maandae 7:00-7:30
Woensdae 7:00-7:30

Ons is ongelooflik trots op 𝐉𝐚𝐧 𝐊𝐚𝐫𝐬𝐭𝐞𝐧, 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗻𝗮𝘀𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹𝗲 𝗸𝗮𝗺𝗽𝗶𝗼𝗲𝗻, 𝘄𝗮𝘁 𝗱𝗶𝗲 𝗷𝗼𝗻𝗴𝘀𝘁𝗲 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗢𝗹𝗶𝗺𝗽𝗶𝗮𝗱𝗲𝘀𝗽𝗮𝗻 𝗻ó𝗴 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗹𝗲𝗶 en Suid-Afrika teen van die wêreld se beste skaakspelers verteenwoordig!
Silk Road, Samarkand, ...
U word hartlik uitgenooi na ons Eeufees-leerderkunsuitstalling by Welgemeend.
Hoërskool Jan van Riebeeck se graad 10-12 Visuele Kuns- en Ontwerpleerders is die taak gegee om die tema van die Eeufees al in 2025 te inkorporeer in hulle ...
Leerders het vanaf Maandag, 14 September, die keuse om somer- of wintersdrag te dra. Somersdrag is vanaf 12 Oktober verpligtend.
Twee-en-vyftig Jan van Riebeeckers in graad 8 en 9 skryf eerskomende Woensdag, 2 September die nasionale Afrikaans-olimpiade.
Leerders moet asseblief om 14:20 in mnr. Rademeyer se klaskamer aanmeld. Hul behoort teen 16:30 klaar te wees, maar ...
Volg die skakel vir die graad 8 - 11 toetsrooster vir kwartaal 3:
https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/08/TOETSROOSTER-SEPTEMBER-2026-FINAAL.xlsx.pdf
Hierdie volgende skakel sluit die onderskeie grade se skryftye ...
Die tennis seisoen het amptelik begin, en die spelers is al aan die gang op die baan. Die res van kwartaal 3 is nou amptelik "DAAG KWARTAAL". Alle spelers word uitgenooi, of jy nou reeds tennis speel of nie, om te begin uitdaag. As jy dink jy ...

As deel van ons eeufeesinisiatiewe, stel Hoërskool Jan van Riebeeck met trots twee splinternuwe produkte bekend:
Troos– 'n Spesiale JvR-Premium koffie | R110
Knus – Romerige warmsjokolade | R75
Voor die winter van 2026 sy laaste koue ...
By die Suid-Afrikaanse Kinderhuis (SA Kinderhuis) is ons ongelooflik trots om ’n besondere mylpaal te vier. Op 1 September 2026 word ons Kinderhuis 218 jaar oud!
Die Suid-Afrikaanse Kinderhuis was die eerste welsynsinstelling wat in ...
Die SK:Kuns graad 8's het die komende week op Woensdag, Donderdag en Vrydag in koorperiode klas. Hul moet dan ook hul boeke bring om in te werk. Hierdie is om op te vang vir periodes wat ons op 21 Augustus verloor het.
Die SK:Kuns Graad ...
Die Jiřicky Jeugkoor van Praag (Tseggiese Republiek) tree op Woensdagaand, 2 September, saam met die Hoërskool Jan van Riebeekkoor en die koor van Laerskool Jan van Riebeeck in die Tamboerskloof NG-kerk op. (Sien asseblief meegaande ...