Nuus

Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus nuusbrief@janvanriebeeck.co.za

Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons Facebook-bladsy en bly op hoogte!

Volg ons ook hier:

    
Rondleiding: Hermien van der Merwe

Rondleiding: Hermien van der Merwe

Die kunstenaar Hermien van der Merwe nooi leerlinge en ouers uit na haar rondleidings van haar solo “Ruik jy fynbos of ruik jy Karoo?”  12 – 22 September 2024 by Welgemeend Rondleidings sal plaasvind op 14, 20 en 21 September om 12h00 – ...

Verander in klerewinkel tye

Vanaf Maandag, 9 September, sal die klerewinkel se besigheidsure verander na slegs Woensdae 07:00 - 07:30. Indien u enige ander tyd aankope wil doen, moet u asb. 'n afspraak met me. Sanette van Loggerenberg maak. ...
Binnehuise-hokkie

Binnehuise-hokkie

Ons wil graag die uitstekende geleentheid van binnehuis-hokkie onder u aandag bring. Vir meer inligting en registrasie kan u die volgende skakel volg: ...

OnzeJan advertensie geleentheid

Hoërskool Jan van Riebeeck beplan om vanjaar nog 1 uitgawes van die Onze Jan-skoolkoerant te publiseer. Ons redaksie is hard aan die werk onder die bekwame leiding van ons redakteur, Mari Swanepoel in graad 12. Hulle gaan verseker dat ...

Meriete vir aktiwiteite buite skoolverband

Graad 8-12 Meriete aansoeke vir 2024 Alle leerders wat in 2024 vir meriete toekennings vir sport en kultuur, wat buite die skool aangebied word, in aanmerking wil kom, moet asseblief die onderstaande skakel voor Vrydag 13 September 2024 ...

Afrikaans-olimpiade: Juniors

Ons Jan van Riebeeckers in graad 8-9 skryf eerskomende Donderdag, 5 September die junior Afrikaansolimpiade. Leerders moet om 14:15 in die saal aanmeld. Die olimpiade begin om 14:30 en eindig om 16:30. Baie sterkte aan al ons leerders – ons ...

Sportprogram vanaf 26 Augustus.

Goeiedag ouers en mede Jan van Riebeeckers, Na 'n fantastiese winterseisoen wil ons graag elke Jan van Riebeecker en ouer bedank vir julle tyd en waardevolle bydraes. Om 6 uit die 7 interskolebekers huis toe te bring, was 'n ongelooflike ...

Kunsklas

Vreeslik dankie vir die ouers wat tydskrifte vir die kunsklas skenk. Ons waardeer dit opreg. Ons doen 'n beroep op ouers om ou tydskrifte, koerante, glasbottels en ou skoon handoeke vir die kunsklas te skenk. U kan dit aflewer by die kantoor. ...
Fisika Departement Stellenbosch 29 Aug. 2024

Fisika Departement Stellenbosch 29 Aug. 2024

Alle leerders en ouers is welkom om hierdie opwindende aand by te woon. Fisika Departement Stellenbosch 29 Aug. 2024 (opedag en laboratoriumtoere). Voltooi asb. die google vorm vir R.S.V.P.: https://forms.gle/dco9DdhQRwuW2HG87
X